• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424

978 1 4316 1466 0 SSDie geveg van jou lewe is reg voor jou. Op hierdie oomblik wil die vyand sy slinkse planne gebruik om verskeie areas van jou lewe omver te gooi. ’n Doel-gerigte gebedstrategie sal jou meer help as wat jy ooit kon droom.

In ’n Vrou in gebed plaas Priscilla Shirer die drin-gendheid van ’n doelgerigte gebedsplan op die voor-grond. Sy identifiseer 10 areas vir strategiese gebed, insluitend identiteit, passie, gesin, vrese, reinheid en uitdagings.

’n Vrou in gebed rus vroue toe om hulle eie gebedstrategieë neer te skryf wat hulle gereeld vir hulleself en hulle geliefdes kan bid. Daar is skryfplek vir gebede agter in die boek wat uitgeknip kan word.

Priscilla speel die rol van Elizabeth Jordan in die fliek War Room en gebruik ’n Vrou in gebed om die beginsels uit dié fliek vir vroue deel van hul elkedagse lewe te maak.

Dié boek is ’n praktiese gids vir vroue vir kragtige, doelgerigte gebed.

pdf(Lees Meer)