• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424

strategieGebed behoort jou eerste aanvalsplan te wees in die stryd van die lewe, nie jou laaste toevlug nie. En vir ’n geveg van hierdie kaliber het jy ’n doelgerigte strategie nodig.
Strategie vir gebed bied vir lesers ’n aksieplan wat hulle sal lei van die eerste stap wat hulle moet neem tot op die vlak van ’n volwaardige en selfstandige gebedsoldaat:

1. Die beginstappe van ’n sterk gebedslewe –die krag en prioriteit van gebed
2. Die basiese opleiding – wanneer en waar om te bid
3. Ingesteldhede – soos gehoorsaamheid en volharding
4. Strategieë – hoe om te bid
5. Teikens – vir wie om te bid
6. Ammunisie – wat kan jy gebruik in jou gebede
7. Ekstra versterking – besprekingsvrae wat in groepe gebruik kan word

Strategie vir gebed sluit aan by die Kendrick-broers se fliek War Room. Dit is ’n hulpbron vir enig-een wat vasberade is om as oorwinnaars in gebed uit te styg.

pdf(Lees Meer)