• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424

tienersJimi le Roux neem jongmense in Kwelvrae wat tieners vra terug na die Bybel vir antwoorde op húlle vra. Die boekie bevat 82 vrae wat Jimi on-der tieners bymekaar gemaak het.
Vrae wat in hierdie boek behandel word, sluit in:
• Hoekom verskil mense so erg oor die Bybel?
• Wie is nou reg oor die skepping: Die Bybel of die wetenskap?
• Wie het God gemaak? Hoe het Hy ontstaan?
• Wat word van mense wat sterf sonder dat hulle van Christus gehoor het?
• Is daar werklik engele? Wat doen hulle?
• Wat gebeur met mense ná hul dood?
• Hoe weet ek dis God wat met my praat?
Kwelvrae wat tieners vra is die ideale begin-punt waar tieners kan begin soek na antwoorde. (Lees meer)