• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424

stroomIn Leef stroom-op! gee Ewald van Rensburg vir le-sers gereedskap om hierdie wêreld met sy uitdagings positief aan te pak. Filippense 4:8 stel ’n positiewe en hoopvolle lewensuitkyk voor.

As jy altyd jou Filippense 4:8-bril dra, sal die Heilige Gees sorg dat jy jou gedagtes rig op alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is.

Moses, Elia en Jesus het almal 40 dae beleef waarin God hulle iets noemenswaardig wou wys. Leef stroom-op! inspireer lesers in 40 dae om op hierdie nuwe manier van leef te fokus. Die boek se afdelings sluit af met spesiale nadink-oomblikke, gebede of praktiese uitdagings. Hiermee saam word spesiale video-clips en ’n besprekingsgids vir klein-groepe op www.cumuitgewers.co.za beskikbaar gestel.

Leef stroom-op! sal jou laat uitstaan met ’n nuwe manier van dink en leef! ( Lees meer )