• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424

lewe doodDie hiernamaals ... Miljoene mense wonder en lees oor wat gebeur ná die lewe op aarde. Hank Hanegraaff word beskou as een van die voorste teologiese denkers van die 21ste eeu. In Die lewe ná die dood verduidelik hy die verband tussen ons fisiese lewe op aarde en ons ewige toekoms. Die boek is in drie dele verdeel met 60 vrae wat mense dikwels oor die hiernamaals vra.

  • Afdeling 1 – die ewige hemel en aarde met vrae soos: “Wat gebeur in die hemel?”
  • Afdeling 2 – die oorgang tussen die dood en die hemel met vrae soos: “Kan ons verseker wees van lewe ná die dood?”
  • Afdeling 3 – hoe jou lewe op aarde betekenis het tot in ewigheid met vrae soos: “Wat van mense wat nog nooit van Jesus gehoor het nie?”

Die lewe ná die dood gee lesers ’n duidelike en konkrete verstaan van wat ná die dood gebeur. ( Lees meer )