• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424

vyeboomBaie gelowiges vra vandag: Hoe lank gaan God nog toelaat dat onskuldige mense swaarkry? Hoe lank nog voor God ons gebede beantwoord? Dit is wat Habakuk in 647 v.C. ook vir God gevra het.

In die 8 studies vir individuele of groepstudie in Al sou die vyeboom nie bot nie lei Riekert Botha gelowi­ges om die regte vrae te vra en versterk te word deur die kragtige antwoorde wat Habakuk destyds in verwon­dering oor God gelaat het.

Al sou die vyeboom nie bot nie bied die hele Habakuk uit die Nuwe Lewende Vertaling. Die on­der­afdelings word sinvol verdeel en be­spreek. Daar is ook ruimte vir lesers om hul eie weergawe van Habakuk 3:17-19 neer te skryf. (Lees meer)