• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424

u woord is woninh b4a35U Woord is my woning bied opregte, uit die hart dagstukke vir vroue. Die dagstukke spreek van ’n diepe na­denke oor die lewe en sy giere en draaie.

In hierdie 365 oordenkings fokus Lizette Murray op die onveranderlike: Jesus Christus is die Woord wat van die begin af daar is en onder ons kom woon het en stééds elke dag in sy volheid by ons woon.

Sommige van die temas wat die outeur aanraak, is: vaste mure, offers, kom bly by My, nu­we lewe, in die kring van God se genade en u Woord is ’n rusbank vir my gees.

U Woord is my woning herinner vroue dat, ten spyte van al die onsekerhede wat by ons aanklop, God die vaste baken is. Ons kan elke keer terug­kom na die sterk mure van sy Woord waaragter ons kan skuil.

(Lees meer)