• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
cherishR

Gary Thomas, author of the perennial bestseller Sacred Marriage, which has sold over 700,000 copies, is releasing his newest book, Cherish: The One Word that Changes Everything for Your Marriage. Unlike other marriage books that focus only on love, in Cherish, Thomas explores what happens when spouses truly keep their wedding vows of “to love and to cherish.”

“Most marriages survive by gritting teeth and holding on. But marriages can not only survive but thrive when husbands and wives learn to...

Read more: Cherish

Waarom lyk

“Dit was so bestem.” “God het dit met ’n doel toegelaat.” Vir die ontelbare mense wat al diep seergekry het, bied hierdie clichés lankal nie meer ’n troos nie, sê Adrio König. In God, waarom lyk die wêreld so? help hy lesers om God se almag, goedheid en liefde te verstaan te midde van al die “waaroms” om ons.

Die boek kyk na vrae wat Christene gewoonlik te bang is om hardop te vra, soos: “Hoe moet ons verstaan dat God in beheer is as die wêreld só lyk?”

Die eerste hoofstuk bevat ook verskeie...

Read more: God, waarom lyk die wêreld so?

558

558 days of hell. Two souls intertwined in body and spirit. One Almighty God. This is the story of kidnapping victims, Yolande and Pierre Korkie, as told by Yolande. Pierre never survived to tell the tale.

In this raw and honest memoir, Yolande relives the couple’s kidnapping and brutal severance from their children and life as they knew it.

From the moment they were kidnapped in 2013 until Yolande’s release and then through to Pierre’s tragic death during a failed rescue attempt, 558 Days...

Read more: 558 Days

joernaal

Ontdek God se liefde en die wonders van sy Woord opnuut met My kreatiewe Joernaal-Bybel – ’n unieke kombinasie van die Skrif en kuns. Met hierdie Bybel kan jy mediteer oor die waarhede in die Bybel terwyl jy die spesiaal ontwerpte woordkunsteksverse inkleur, en die Woord van God so in jou hart koester en versterk.

  • Die volgende kenmerke sorg vir ’n unieke ervaring:
  • Die volledige teks van die Nuwe Lewende
  • Vertaling in enkelkolom-uitleg
  • Lesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte
  • Breë kantlyne...

Read more: My kreatiewe Joernaal-Bybel

978 1 4316 1466 0 SS

Die geveg van jou lewe is reg voor jou. Op hierdie oomblik wil die vyand sy slinkse planne gebruik om verskeie areas van jou lewe omver te gooi. ’n Doel-gerigte gebedstrategie sal jou meer help as wat jy ooit kon droom.

In ’n Vrou in gebed plaas Priscilla Shirer die drin-gendheid van ’n doelgerigte gebedsplan op die voor-grond. Sy identifiseer 10 areas vir strategiese gebed, insluitend identiteit, passie, gesin, vrese, reinheid en uitdagings.

’n Vrou in gebed rus vroue toe om hulle eie...

Read more: ’n Vrou in gebed

strategie

Gebed behoort jou eerste aanvalsplan te wees in die stryd van die lewe, nie jou laaste toevlug nie. En vir ’n geveg van hierdie kaliber het jy ’n doelgerigte strategie nodig.
Strategie vir gebed bied vir lesers ’n aksieplan wat hulle sal lei van die eerste stap wat hulle moet neem tot op die vlak van ’n volwaardige en selfstandige gebedsoldaat:

1. Die beginstappe van ’n sterk gebedslewe –die krag en prioriteit van gebed
2. Die basiese opleiding – wanneer en waar om te bid
3. Ingesteldhede – soos...

Read more: Strategie vir gebed