• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
The prayer walk in Valhalla, Pretoria has reached breakthrough at the Wierdabrug Police Station. One morning the intercession members came to a standstill at the entrance of the Police station and a number of officers came to investigate the “gathering”. After the morning prayer the team was asked by the Station to return daily. Currently a team of four people pray with 25-30 detectives, HR officials and the Deputy Station Commander (Captain Zondo) at 07:30am prior to their staff...

Read more: Prayer Breakthrough (CRC Pretoria Testimony)

Brittz se geloof ‘sterker as ooit’
Foto: Liza HnatoviczPRETORIA. – Hettie Brittz, vrou van die gospelsanger Louis Brittz, se geloof is nou sterker as ooit. “My geloof is nou nie net in my kop nie, ek het meer sekerheid dat God my liefhet,” het Brittz op die bekendstelling van haar nuwe boek Kweek dissipline met deernis in Pretoria gesê. Brittz en haar man is twee jaar gelede in hul huis in Centurion deur gewapende rowers oorval. Sy is verkrag. “Voor die voorval het ek gevoel ons het nie geloofstoetse nie, ons het dit net te... “Ons het die geleentheid om mense wat sukkel, te help en hulle te wys dat God nie witbroodjies het nie.” Brittz, ’n gekwalifiseerde spraakterapeut, se nuutste boek is die derde in ’n reeks wat opvoedkundige raad aan ouers gee. “Dit is ’n prakti...

Read more: Brittz se geloof ‘sterker as ooit’

 Here het haar van vlamme gered, sê meisie
Foto: Charl DevenishDAG vir dag. Só gaan Bronté Vorster (17), ’n matriekleerling aan die Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, en haar ma, Antigone (40), die lewe aanpak nadat hulle ses dae gelede alles wat hulle besit in ’n brand verloor het. Antigone, ’n administrasie-beampte van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se eenheid vir studente met gestremdhede, wat gister ontslaan is, was gister nog nie regtig gereed om oor die ontbering te praat nie. Nie nadat sy byna haar kosbaarste... Bronté het egter ’n getuienis gehad om te vertel, al kon sy gister nog nie saam met haar klasmaats agter die skoolbanke inskuif nie. Die borrelende meisie sê die Here het haar lewe gered. Terwyl hulle op die boonste verdieping buite hul woonstel by ...

Read more:  Here het haar van vlamme gered, sê meisie

Zim-boer hoor hy mag bly
Foto: Bongiwe GumedeDie Zimbabwiese boer Henry Jackson mag op sy plaas aanbly. Hy het dié boodskap verlede week in vreemde omstandighede gekry van ’n man wat gesê het hy werk in die president se kantoor. Dit kom meer as twee maande nadat Jackson deur die plaaslike grondkommissaris en van sy medewerkers mondelings ingelig is dat hy die plaas buite Gweru binne drie maande moes verlaat. Hy is gedreig dat as hy nie saamwerk nie, hy binne twee uur van die plaas verjaag sal word en nie eens die... Hy het besluit om nie terug te veg nie, maar die saak in God se hande te laat. Verlede maand het hy in ’n stadium op Facebook geskryf dat God vir hom en sy vrou, Amanda, sê om geduldig te wag, maar dat hy dit baie moeilik vind. Aan die een kant h...

Read more: Zim-boer hoor hy mag bly