• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
"Niks is onmoontlik vir my God nie"
Die meeste van ons onthou Louis Koen as die rugbyspeler met die streeptrui aan wat al die balle oor die pale geskop het of dalk as die een wat 570 punte aangeteken het in sy loopbaan as provinsiale - en klub rugbyspeler. Maar min van ons ken sy hart vir die Here en weet van die voorbeeld wat sy ouers aan hom gestel het as klein seuntjie. JOY! het bietjie gaan uitvind waarmee Louis tans besig is. Wanneer het jy jou hart volkome aan die Here gegee en hoe het dit jou rugby en die besluite wat... “Die droom in my het wakker geword„ My ouers was sportliefhebbers en ons het gereeld Nuweland toe gegaan om te gaan kyk hoe die WP speel. Hier het God ‘n droom in my wakker gemaak om ook eendag daardie beroemde streeptrui aan te trek. In my l...

Read more: "Niks is onmoontlik vir my God nie" 

Sjoe vanoggend (5 November 2008) se boodskappies was presies wat ek nodig gehad het. Ek is 'n sendeling wat nodig het om 'n groot besluit te maak, en laas nag het ek baie daarmee geworstel. Toe ek vanoggend op gestaan het het ek gedink ek gaan dit laat vaar want dit wat ek wil doen is net uit myself. Wel toe ek vanoggend by die werk jou epos oop maak het die Here dit gebruik om vir my te se dat ek moet oor gaan tot aksie ten spyte van die vrese wat ek het. So ek gaan dan vandag oor gaan...

Read more: Getuienis

Miracles of various kinds
Praise be to YHWH Elohim. He is moving mightily in the lives of our family. We have seen miracles of various kinds over the past month – both physical and spiritual. The biggest physical miracle happened over the past week in my dad, Piet Nel’s body. The polyp has “disappeared”. The obstructions have disappeared. The pain has disappeared. He is healed in the Name of Jesus. On spiritual level the miracles were even bigger. Lessons of trust and obedience were learnt. Human doctrines...

Read more: Miracles of various kinds

Testimony: Johan en Hetta Prinsloo
My husband started a construction business which were doing well. About 14 years ago he received a prophetic word. Unfortunately we thought that this was related to the business and that it meant that Johan will build many houses. He did built many RDP houses, over 22000 and we figured that this was what the word was about as he did help many underprivileged people to own a house. Then the problems started and eventually my husband decided to pull out. Financially things grew worse but God...

Read more: Testimony: Johan en Hetta Prinsloo