• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
Hendrik Nel beleef die teenwoordigheid van God
Die Here het my vandag uit 'n situasie gehelp, waar ek as mens, sonder Sy hulp, definitief nie sou oorleef het nie. Ek besef na vandag se gebeure, dat my taak op aarde nog nie voltooi is nie en dat God 'n plan het met my lewe. Op hierdie oomblik weet ek nog nie wat die plan is nie, maar ek is oortuig daarvan dat ek ook dit binnekort sal weet. Wat het met my gebeur? Ek het ongeveer 9 uur vanoggend, terwyl ek eintlik in die Kerk moes wees, maar "te moeg" was omdat ek gister Pretoria toe en... Nadat ek 'n aantal ure in die hospitaal was het ek besluit om die gebeure op papier vas te lê. Ek het gedink dat ek papier, pen en Bybel vir een van die hospitaal personeellede sou vra. Nog voor ek kon vra, het suster Sarie Nortje ingestap met 'n...

Read more: Hendrik Nel beleef die teenwoordigheid van God

David Funzamo
David Funzamo was betrokke by Projek OPRUIM / JESUS SAVES vir die afgelope twee jaar. Ek en David het gisteroggend oor 'n koppie koffie gesels en ek is so opgewonde oor sy drome en planne. David is in die proses om sy eie besigheid te begin met geld wat hy gespaar het van Projek OPRUIM / JESUS SAVES. Al wat op hierdie stadium in sy pad staan om dadelik aan die werk te spring is R 3000 vir die aankoop van sand. Hier is sy storie... ...

Read more: David Funzamo

An interview with Rick Warren
You will enjoy the new insights that Rick Warren has, with his wife now having cancer and him having 'wealth' from the book sales. This is an absolutely incredible short interview with Rick Warren, 'Purpose Driven Life ' author and pastor of Saddleback Church in California In the interview by Paul Bradshaw with Rick Warren, Rick said: People ask me, What is the purpose of life? And I respond: In a nutshell, life is preparation for eternity. One day my heart is going to stop, and that will... We discovered quickly that in spite of the prayers of hundreds of thousands of people, God was not going to heal Kay or make it easy for her- It has been very difficult for her, and yet God has strengthened her character, given her a ministry of hel...

Read more: An interview with Rick Warren

Werkers in laaigraaf gedoop
Donderdagmiddag, in die etensuur, het mnr. Viaan Bosch (33) ’n hand vol bouwerkers in ’n sementbad op die bouperseel van ’n splinternuwe, luukse hotel in die Kaapstadse Waterfront gedoop. En sommer by die honderd Bybels aan die konstruksiespan uitgedeel ook. Die afgelope twee weke het hy sy laaigraaf gevat, van bouperseel tot bouperseel gery en altesame 50 werkers in die bak van dié grondverskuiwingsmasjien onderdompel. Sy “goddelike opdrag” het “begin met ’n...

Read more: Werkers in laaigraaf gedoop