• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
Ek het 'n nuwe lewe gekry
KIMBERLEY. - Hy het 'n nuwe lewe gekry waarvoor hy die Here loof. Hy gee aan Hom alle eer vir sy wonderbaarlike herstel. So gesels mnr. Hennie Coetzer (42), 'n bekende sakeman van die stad, nadat hy op 16 Junie in 'n fratsongeluk deur skrapnel van 'n koeël van 'n jaggeweer getref is toe hy en 'n goeie vriend gaan jag het. Hy en 'n goeie vriend het op hul familieplaas sowat 50 km op die Boshof-Rietpan-pad gaan jag. Hennie het voor in die bakkie gesit. Die vriend het op die dak van die...

Read more: Ek het 'n nuwe lewe gekry

Die Here het 'n lewe kom red
Op die vraag hoe die Heilige Gees se stem dan klink het 'n predikant onlangs hierdie ware verhaal vertel; 'n verhaal wat in sy eie lewe afgespeel het: Dit was 'n Dinsdagaand 19:00. Die ingenieurstudent, Sias het net voor sy lessenaar ingeskryf om te begin studeer vir 'n toets. Skielik het 'n frons op sy gesig verskyn. Dit was asof die Here vir hom op sy hart kom lê het om kafee toe te gaan en 'n brood te gaan koop. Hy het sopas klaar geëet en dit het geensins sin gemaak nie. Tog het hy...

Read more: Die Here het 'n lewe kom red

'n Vrou se gebed en dokters staan verbaas.
'n Verpleeg Suster, van Pretoria Oos Hospitaal het verlede week een oggend net na nagskof naby die hospitaal gesien hoe 'n ongeluk tussen 'n motorfietsryer en 'n motor gebeur, die jongman van die motorfiets was enkele meters deur die lug meegesleur en het toe op die randsteen te lande gekom. Hy het op sy nier geval. Sy het uitgespring en probeer om hom te help. Sy het 911 gebel. Die dame in die motor het uitgespring en vir hom begin bid. Haar presiese woorde was: Lord Jesus, if this child...

Read more: 'n Vrou se gebed en dokters staan verbaas.

Pastor saved by psalm book
Mauricio Zanes Condori, 38, was trying to talk two thieves out of robbing his church, located in the town of Rodeo del Medio, some 1 000km west of Buenos Aires, local judicial authorities reported. One of the thieves aimed his handgun at Zanes Condori's chest and fired at a distance of two metres. The criminals immediately fled, and churchgoers who were watching the event unfold in horror called an ambulance. The bullet however hit the psalm book that Zanes Condori was holding to his...

Read more: Pastor saved by psalm book