• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
'n Getuienis oor dwelmverslawing
Ek wil my storie begin deur om vir julle te vertel wat my agtergrond was voordat ek met dwelms begin het. Nie om te brag of om groot te praat nie. Net om vir julle 'n idee te gee dat dit met enige iemand en met enige persoon, ek bedoel regtig dit kan met enige iemand gebeur. Maak nie saak wie of wat jy is nie. Ek het baie vriende gehad en ek het meestal met almal goed oor die weg kom. Ek het gemiddeld op skool gedoen en het Cravenweek rugby gespeel. Ek het ouers wat definitief van die beste...

Read more: 'n Getuienis oor dwelmverslawing

Anthonie Bougas - Genees na gebed
Anthonie Bougas (Foto: Beeld) Op die TV-program Supersterre het die jong sanger en akteur Anthonie Bougas as 15-jarige seun baie Suid-Afrikaners se harte gesteel. Duisende kykers het hom in 2007 as dié program se Super Nova ingestem, maar niemand het geweet dat hy in die ergste pyn denkbaar was en moontlik binne 'n jaar in 'n rolstoel sou wees nie. Bougas, van Kaapstad, is met artritis gebore. Toe hy 13 jaar oud was, het die siekte hom soms letterlik op sy knieë gedwing van die pyn. "Ek...

Read more: Anthonie Bougas - Genees na gebed

Boere haal kankerlyer se oes van die land af
Oom Angus Buchan het aan hom gesê die Here gaan sy kankerdiagnose gebruik om sy gemeenskap bymekaar te bring. En só het dit ook gebeur... Mnr. Jurianne Schreuder (38), Buchan se seremoniemeester, het Woensdag aan Rapport vertel hoe 19 medeboere sy oes van die land kom haal het nadat 'n kankergewas hom platgetrek het. Schreuder, 'n aartappel- en koringboer van die plaas Theefontein, moes sowat twee maande gelede 'n operasie ondergaan waarin twee gewasse - waarvan een kanker was - uit sy...

Read more: Boere haal kankerlyer se oes van die land af

Buchan voorspel, toe reën dit
Foto : Rapport In Upington - so sê die mense - boer hulle aan die een kant van die teerpad met druiwe en aan die ander kant met vee. Daarom bid niemand vir óf teen reën nie. Dit sal net tot kwaaivriendskap lei. Maar dit het die evangelis Angus Buchan nie gekeer om verlede Saterdag in die Danie Kuys-stadion te voorspel dat die dorp danksy 'n bonatuurlike ingryping reën gaan sien nie. En na verneem word, het niemand in die Kalahari gekla nie toe 'n ligte reënbui Maandag daar uitgesak...

Read more: Buchan voorspel, toe reën dit