• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
Vragmotor kom tot stilstand bo-op voertuig
Kliek om te vergroot Toe 'n vragmotor van 'n vervoeronderneming in Nelspruit betrokke was in 'n ongeluk het die vragmotor bo-op 'n voertuig tot stilstand gekom en het een van die werknemers sy suster gebel met die woorde: "Sussa, bid, daar het sopas 'n ongeluk plaasgevind en die trok sta bo op die kar, bid asb." Sy sussie en haar familie het onmiddelik begin bid en in geloof Vader gedank vir die Krag wat Hy na die toneel toe stuur en om Sy Engele opdrag te gee om te gaan help. Sowat...

Read more: Vragmotor kom tot stilstand bo-op voertuig

Berlyn. - 'n Duitse kleuter wat deur dokters bygebring is nadat hy meer as drie uur lank klinies dood was, beweer hy het sy oorlede ouma in die hemel gesien. Die driejarige seuntjie, net bekend as Paul, is na die hospitaal gebring nadat hy in 'n meer geval het langs sy grootouers se tuin in die dorpie Lychen, noord van Berlyn. Dokters wou net hul reddingspoging laat vaar toe Paul se hart ná drie uur en 18 minute weer klop. "Ek het nog nooit so iets beleef nie," het dr. Lothar Schweigerer...

Read more: Kleuter was glo in hemel

Vissermanne oorleef rowwe see in visserskuitjie
'n Storm stilgemaak (Mnre. Oscar Pick, Eric Liedeman en Dominic Herman, drie van die vier vissers wat byna ter see gesterf het. Foto: Lizané Louw) "Soos daai storie in die Bybel oor hoe God die waters stil gemaak het, só het ons dit ervaar." Mnr. Oscar Pick (30) vertel van die noue ontkoming wat hy en nog drie vissers, mnre. Dominic Herman (29), Eric Liedeman (42) en Isak Arendse (66), in die rowwe see by St. Helenabaai aan die Weskus gehad het. Hulle het soos gewoonlik die oggend... "Ons het daardie oggend in die yskoue water aan ons klein skuitjie gehang en mekaar aan die gesels gehou om kalm te bly." Hulle het 'n bootjie na aan hulle gewaar en begin fluit en skree. "Die boot, die Jermaine, se vissers het ons gesien en nader gek...

Read more: Vissermanne oorleef rowwe see in visserskuitjie