• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
Blydskap-getuienis in kerk ontroer
Die vrou stap in swart geklee op Paas-Vrydag tot skuins voor die preekstoel langs die nagmaal-tafel en neem dan die mikrofoon met besliste hande. Daar’s iets berustends, maar ook ’n vonkeling, ’n ongelooflike opgewondenheid en blydskap, in haar oë te bespeur. Haar stem is sag, bewend, amper onhoorbaar, wanneer sy beskroomd half na regs kyk en verduidelik dat dit maar nog élke keer vreesaanjaend is om so voor mense te praat. Dan begin sy beslis en met meer vertroue uitvoerig praat oor haar... Dan begin sy beslis en met meer vertroue uitvoerig praat oor haar jare lange gehoop, gewens en gebede vir haar kind se genesing.Dan stop sy ewe skielik vir ’n ewigheid. (’n Ewigheid wat my nou nog hoendervleis gee.)En tussen haar blydskap-trane wa...

Read more: Blydskap-getuienis in kerk ontroer

In an eyewitness report of the great Welsh revival of 1904, G. Campbell Morgan wrote, “The horses are terribly puzzled. A manager said to me. ‘The haulers are some of the very lowest. They have driven their horses by obscenity and kicks. Now they can hardly persuade the horses to start working, because there is no obscenity and no kicks.’”

Read more: The horses are puzzled

WELKOM. - "Al die eer en lof kom die Here toe, want dit is net deur Sy genade dat ons seun nog leef. Ons kan sien hoe almal se gebede werk en hy by die dag sterker word." Só het mnr. Lafras Fritz (sr.) gister by die Bloemfontein-Medi-Clinic gesê waar hy en sy vrou, Chantelle, by hul seun, Lafras (15), waak. Lafras (jr.), jong motorfietsryer van Welkom, het Maandag in 'n motorfietsren op die Phakisa-renbaan buite die stad geval en is deur 'n ander renjaer getref toe hy opstaan. Fritz sê...

Read more: Deur Sy genade leef ons seun nog

He Only Missed One Service!
Paul Harvey once told of a 73-year-old man who had been pinned beneath his farm tractor for four days and nights in driving rain and a terrible storm. Concerned friends went to see about him just in time. He survived the ordeal, though he lost a leg just below the knee. Several newspapers picked up the story and focus on the amazing fact that a 73-year-old man could live after being pinned beneath a tractor for four days and nights in such terrible weather. But what was even more...

Read more: He Only Missed One Service!