The King James Bible: 400 Years Old
The King James Bible was published in 1611, making this the year for its 400th anniversary! Many believe that the actual date was May 2, 1611. Work on the translation began in 1604. Here is one account of the events leading up to its publication: “Soon after King James assumed the throne of England in 1603, Puritan church leaders sent the King a petition to reform the Church of England. Over sixty years earlier, King Henry VIII had separated the Church of England from the Roman Church... “Believing the church government of bishops as well as some church practices and the liturgy in the Book of Common Prayer were ‘not agreeable to the Scriptures,’ they encouraged the planting in all churches of good pastors who could preach the Scriptu...

Read more: The King James Bible: 400 Years Old

Die Rol Van Die Heilige Gees In Die Gelowige Se Lewe
Die Heilige Gees is die derde persoon van die Goddelike Drie-eenheid. Hy is God! Ons behoort Hom lief te hê, te eer en in alles te gehoorsaam. Hy is eg en Sy liefde, gemeenskap, kameraadskap en teenwoordigheid is vir alle Christene beskikbaar. FEITE OOR DIE HEILIGE GEES Die Heilige Gees is ’n Goddelike persoonlikheid en word deurgaans in die manlike vorm genoem. Dit is inderdaad ’n persoonlikheid binne die Godheid en nie slegs die een of ander onbevatlike invloed nie. Die Heilige Gees... Die Heilige Gees is ook die Trooster en Helper. Die Griekse woord vir Trooster is ‘Parakletos’ – ‘geroep om aan iemand se sy te staan om van hulp te wees.’ Hierdie term word ook in die regspraak gebruik wanneer verwys word na regshulp, verdediging,...

Read more: Die Rol Van Die Heilige Gees In Die Gelowige Se Lewe

Christi Panagio: Geanker en Geborge in Hom
Christi Panagiotopoulos – vandag een van Suid-Afrika se gunsteling-voorbladnooi­ens asook lieflingvrou van die ewe bekende TV-aanbieder en akteur, Nico Panagiotopoulos. Christi het veral bekendheid verwerf as Karien in die SABC 2 sepie – 7de Laan, maar dit was net die begin. Met haar besondere skoonheid word sy deesdae ook gereeld gebruik as internasionale model en TV-aanbieder. Dit is veral haar ongelooflike liefde om te skep asook haar borrelende, kreatiewe sy, wat gelei het tot die...   Daarom het Christi na hul troue besluit dat dit nie goed vir albei sou wees om gedurig in die kalklig te wees nie – een sou bietjie moes terugstaan om balans te handhaaf. Dit was nie moeilik vir haar om daardie persoon te wees nie; sy weet waar haa...

Read more: Christi Panagio: Geanker en Geborge in Hom

Christus, Hoof van die Kerk
'n Rukkie gelede het ek en my gesin in die berge gaan kamp. Nadat ons tent opgeslaan het en al ons goed ge­organiseer het, het ons gaan lê - gereed vir ‘n rustige nag in die natuur. Teen 2-uur die nag het ek wakker geword en asemha­ling en krapgeluide gehoor. Ek het omgedraai om te kyk of dit my vrou was, maar sy was rustig aan die slaap! Ek het gou besef dat dit ‘n Swartbeer, op soek na kos, was. Terwyl ek doodstil gelê het met die beer se snoet wat deur die tent hier aan my sy gedruk het... HET JY AL BUITE BEHEER GEVOEL? Was jy al ooit op daardie plek waar jy omring was deur gevaar en jy geen idee gehad het wat om te doen nie? Het jy al só ‘buite beheer’ gevoel, magteloos om dinge te verander; al was daar ander wat op jou gereken...

Read more: Christus, Hoof van die Kerk