Bear Grylls: God's Ultimate Survivor
He has trekked the perilous jungles of South America, mountaineered the arctic tundras of Greenland and consumed countless worms, scorpions and bitter shrubs in the Saharan Desert. He has swum across hippo-infested waters and been attacked by wild animals. He is tough. He is adventurous. He is Bear Grylls - media phenomenon and ‘Ultimate Survivor’. A devastating accident... Christened Edward Michael Grylls by his British parents, Eddie (37) was nicknamed ‘Teddy’ at primary school, which... A devastating accident... Christened Edward Michael Grylls by his British parents, Eddie (37) was nicknamed ‘Teddy’ at primary school, which later shortened to ‘Bear’ (not a very manly origin, but almost prophetic when one considers his wild adventu...

Read more: Bear Grylls: God's Ultimate Survivor

Heilige oomblikke tussen die rotte...
Peter (alias the Pope) het ses jaar gelede die Here Jesus ontmoet en het verander van 'n amper sewentigjarige, humeurige man wat fout vind met alles, in 'n man met 'n roeping. Die Here het hom geroep om te bid vir ongebore babas wat hulle weg vind na aborsieklinieke. Die afgelope jaar het hy 'n paar maal per week voor die aborsiekliniek in Breëstraat, Kaapstad, gaan bid. Met Paasfees om die draai, het Peter beleef dat die Here hom roep om vir die 40 dae voor Paasfees, elke dag vanaf middernag... Ons groepie het aangeskuif na ons volgende uitreikplek : “die klubs waar die seemanne graag kuier (en waar daar seemanne is, is daar gewoonlik vroue betrokke in prostitusie...). Ons het vir 'n paar oomblikke buite die kuierplekke rondgehang en ...

Read more: Heilige oomblikke tussen die rotte...

Egskeiding: Is Daar 'n Christen-alternatief?
As regspraktisyn het ek gemiddeld vier na vyf egskeidings maandeliks deur die hofstelsel ‘geprosesseer’. Dit het gewoonlik met soveel seerkry en bitterheid gepaard gegaan en dit was een deel van die regspraktyk wat my die meeste bekommer het omdat dit selde, indien ooit, enige probleem opgelos het. Dit was asof mense net eenvoudig een stel omstandighede vir ’n ander wat nog minder geskik was, verruil het. Ons weet almal dat dit baie maklik is om deesdae in ons howe ’n egskeiding te... Gebrokenheid En tog eindig meer as die helfte van ons huwelike in die egskeidingshof. Mense verkies dit nog steeds om in ’n kerk te trou; selfs al is dit die enigste keer in hul lewens dat hulle voet binne ’n kerkgebou sit. Daar heers tog nog ‘n vers...

Read more: Egskeiding: Is Daar 'n Christen-alternatief?

PRETORIA. – Christene behoort nie fees te vier oor die dood van ’n ander mens nie – selfs al is dit Osama bin Laden. Dié boodskap is gister van verskillende kante af die wêreld ingestuur nadat die nuus oor Bin Laden se dood gelei het tot feesvieringe buite die Wit Huis in Washington en in New York waar die aanvalle van 11 September 2001 plaasgevind het. Die Wêreldraad van Kerke het twee Bybeltekste via Twitter uitgestuur. Spreuke 24:17 sê: “Moet jou nie verheug oor jou vyand se val nie...   Vader Federico Lombardi, direkteur van die Vatikaan se mediakantoor, het gesê almal weet Bin Laden was verantwoordelik vir die bevordering van haat en geweld tussen mense. Hy het die dood van tallose onskuldige mense veroorsaak en godsdiens vir ...

Read more: Christene behoort nie fees te vier, sê kerkleiers