Pierre Spies wil mense hoop gee
PRETORIA. - "Dit gaan nie oor my nie, dit gaan oor die storie wat ek het om te vertel en ek glo dit kan vir veral jong mense hoop gee." Só het Pierre Spies, Springbok-rugbyspeler en agtsteman van die Bulle, gister in Brooklyn by die bekendstelling van sy DVD, Nuwe passie, gesê. Hy het laat blyk hy sal moontlik ná sy rugby-loopbaan die bediening betree. In die DVD deel Spies onder meer sy getuienis as Christen en vertel hy van die verskeie terugslae wat hy al moes oorkom, soos die...

Read more: Pierre Spies wil mense hoop gee

Christ of the Abyss
Christ of the Abyss refers to a number of bronze sculptures of Jesus Christ submerged in water. The original sculpture, "Il Cristo degli Abissi" is in the Mediterranean sea off San Fruttuoso between Camogli and Portofino on the Italian Riviera. It was placed in the water on 22 August 1954 at approximately 17 metres depth, and stands 2.5 metres (8.5 feet) tall. "Il Cristo degli Abissi" was created by Guido Galletti after an idea of Italian swimmer / diver Duilio Marcante. The statue was placed...

Read more: Christ of the Abyss

Die Gardens vs die Paradys
My eerste ontmoeting met Bianca was ‘n vreemde een. Sy was aangetrek in ‘n spierwit rok, spierwit bloes en spierwit erg gepunte hoëhakskoene. Daardie ‘spierwit' aand het sy vir my geskree: "Ek stel nie belang in jou Liewe Jesus storietjies nie. Jy kan mos sien - ek is ‘n maagdelike bruid, vlekkeloos. Moenie verder met my praat nie, jy jaag my kliënte weg." Min het ek geweet dat ek...

Read more: Die Gardens vs die Paradys

Huilende vroue bid vir hul mans
WELKOM. - 'n Groep vroue, wie se mans almal werknemers van die Pamodzi-myn is, het gister hier huilend op hul knieë gegaan, hande vasgehou en gebid vir die toekoms van dié myn wat moontlik vandag gelikwideer gaan word en 4 000 werkers sonder 'n inkomste gaan laat. Emosionele tonele het hulle hier afgespeel toe Lindie Strydom, bekend om haar rol as Karen in Egoli en bemarkingsbestuurder...

Read more: Huilende vroue bid vir hul mans