Britte se kennis van Bybel is maar karig
LONDEN. – Dawid en Goliat was die name van ’n skip en Daniël, wat uit die leeukuil gered is, is The Lion King. Só reken Britte, wat luidens ’n onlangse opname al hoe minder kennis van die Bybel het. Minder as een uit 20 mense wat aan die opname deelgeneem het, kon al die Tien Gebooie opsê. Altesaam 40% van die deelnemers het laat blyk hulle weet nie daar is ’n verband tussen Kersgeskenke en die Bybelse drie wyse manne wat goud, wierook en mirre vir Jesus by sy geboorte gebring het...

Read more: Britte se kennis van Bybel is maar karig

The world's first skyscrapers
Shibam, Yemen Also known as 'the manhattan of the desert', Shibam is said to be home to the world's oldest, surviving skyscrapers. Although some have been refurbished considerably since being constructed from mud-brick the majority of the 500+ buildings date back around 500 years, an incredible feat considering the technology available at the time. The current population is a surprisingly low 7′000 and each building requires constant maintenance to combat erosion. Unsurprisingly...

Read more: The world's first skyscrapers

Was van voete dra kragtige boodskap oor
Toe mnr. Adriaan Vlok, minister van polisie in die ou bedeling, voor die Waarheid-en-versoeningskommissie gesê het hy is jammer, het niemand hom gehoor nie. "Die eerste keer dat hulle my gehoor het, was toe ek op my knieë voor Frank Chikane en die nege vroue van Mamelodi gestaan het," sê hy. Miskien is dit 'n aanduiding van die kragtige boodskap wat deur die simboliese daad van voetewassing oorgedra word. Toe Vlok Chikane se voete gewas het, was dit nie die eerste keer dat dié gebaar... Vlok sê hy het dit in 'n boek gelees en dis toe dat hy besluit om Chikane se voete te was. Hy het baie daaroor gedink. Ten diepste gaan dit oor liefdeloosheid wat jy moet laat vaar. Toe Jesus sy dissipels se voete gewas het, was dit nie om hu...

Read more: Was van voete dra kragtige boodskap oor

Die Psige, Sedes en Die Silwerdoek
Vir die meeste jongmense is films meer werklik as die werklikheid self. Films wys jou wát om te doen, hoé en wánneer om dinge te doen; dit wys hoekom jy dit moet doen en sê dan ook nog hoe jy daaromtrent moet voel! Wees ingelig. Onderskei. Telkens wanneer jy 'n fliekkaartjie koop of 'n video koop of huur, stem jy inderwaarheid. Maak seker dat jy in gesinsvriendelike, Godvererende films belê. Wie die media beheer, beheer die kultuur." Dr Ted Baehr. "Wie die woord definieer, definieer... SILWERDOEKINVLOED In dieselfde week as wat die fliek 'Silence of the Lambs' die toekenning as die beste film gewen het, het 'n jongman sy gestremde ma onthoof en geskree: "I'm Hannibal, the Cannibal!" toe hy weggelei is deur die polisie (Associa...

Read more: Die Psige, Sedes en Die Silwerdoek