A modern parable, this insightful video illustration examines the life of a man searching through the false promises of other religions and finding his salvation in Christ. Have you ever found yourself stuck in a situation that you couldn't get out of? And not only that, but you didn't know how to get out of. When you need help, where do you turn? How do you get out? The culture believes that there are many paths in life we can take, but this video illustration...

Read more: A Man Fell in a Hole

Christen-sendelinge beperk
Seoel – Suid-Korea wil Christen-sendelinge keer om na die Midde-Ooste te gaan aangesien hulle weerloos is teen terreuraanvalle. Volgens staatsamptenare oorweeg die regering beperkings op sendingwerk na sekere lande aangesien dit lewensgevaarlik is vir sendelinge, sowel as vir ander Suid-Koreaners. “Hulle werk is teenstrydig met dié lande se ideologie en dit maak hulle teikens vir Al-Kaïda of die Taliban,” het ‘n regeringswoordvoerder verduidelik. “Daar is ook die moontlikheid dat...

Read more: Christen-sendelinge beperk

Plakkers word NG-lidmate
Pretoria - Tientalle plakkers in die ooste van Pretoria gaan later vandeesmaand NG-lidmate word. Na verwagting kan soveel as 80 mense uit plakkerskampe in die omgewing later vandeesmaand in die NG gemeente Moreletapark gedoop word. Dit is die vrug op ’n bediening onder plakkers in die omgewing wat sedert vroeg verlede jaar deur mnr. Alvar Olivier, lidmaat van Moreletapark, gelei word. Olivier raam daar kan sowat 5 000 plakkers in die ooste van Pretoria wees. Hulle bly versprei op sowat tien...

Read more: Plakkers word NG-lidmate

Man se kruistog neem ’n wending
TROMPSBURG. – Daar is soveel nood in Suid-Afrika, ook in die Vrystaat, dat hy tot die dag van sy dood met sy kruis op sy skouer sal aangaan om die Here se Woord te verkondig. Só het mnr. Jacobus Cilliers (47) gister hier vertel. Hy het sowat drie jaar gelede “ ’n boodskap van God gekry” om letterlik sy kruis op te neem en ’n pad saam met Hom te stap. Sedertdien het hy al duisende kilometers te voet afgelê, menige dorpies en stede besoek en wonderbaarlike dinge beleef. En hy word... ’n Klein wieletjie, wat Cilliers onderaan die kruis aangebring het, help darem vir daardie steil opdraandes. Die kruis het ook ’n radio en luidsprekers en gewoonlik voordat hy ’n dorp binnegaan, openbaar God aan hom watter musiek hy moet speel. V...

Read more: Man se kruistog neem ’n wending