DIE afgelope week het ek twee baie insiggewende artikels in Volksblad gelees wat oor seks by tieners en jong volwassenes handel. Ek het besef die artikels belig iets van waardes, maar ook die keuses wat mense en veral jong mense moet uitoefen. Die volgende riglyne het ek besef kan ouers en jong volwassenes help om die regte keuses te maak. Bou 'n vertrouensverhouding met jou kinders en motiveer hulle om openlik hul vrae met jou te deel. Dit beteken ook dat jy nie moet veroordeel en... Bou 'n vertrouensverhouding met jou kinders en motiveer hulle om openlik hul vrae met jou te deel. Dit beteken ook dat jy nie moet veroordeel en altyd voorskriftelik wees nie, maar elke kind se uniekheid en keuses probeer verstaan. Leer jou kind om...

Read more: Keuses beïnvloed jou lewe

Is Jesus barbeque of die goeie ou tomato flavour?
My foon lui en ek sien dis onse antie Marion* wat bel. Marion is ons 75-jarige uitreik maatjie wat niks daarvan dink om haar man 02:30 in die oggend wakker te bel om haar na die uitreik te kom haal nie. Sy maak dit gewoonlik af met die woorde:" Hy kan ook bietjie iets vir die evangelie doen." As dit koud en reënerig is draai Marion haarself toe in baie klere en musse en handskoene. As Marion wil sien wat in Beulah Bar, Bronx, Jo'burg of watter ander nagklub ookal aangaan, dan vra sy om in... "You have a beautiful smile," het hy gesê en sommer net begin gesels. Hy het ons vertel dat hy vanaand Langstraat toe geloop het met die hoop dat mense na sy show sal kom kyk, want hy is desperaat vir 'n paar sente. Hy het ook vertel dat hy in 'n ...

Read more: Is Jesus barbeque of die goeie ou tomato flavour?

'Jesus-era' burial shroud found
A team of archaeologists and scientists says it has, for the first time, found pieces of a burial shroud from the time of Jesus in a tomb in Jerusalem. The researchers, from Hebrew University and institutions in Canada and the US, said the shroud was very different from the controversial Turin Shroud. Some people believe the Turin Shroud to have been Christ's burial cloth, but others believe it is a fake. The newly found cloth has a simpler weave than Turin's, the scientists say. The...

Read more: 'Jesus-era' burial shroud found

Aanneem is sonder omdraai
Hierdie is die ware lewensverhaal van 'n vrou en haar aangenome seun. Sy het 20 jaar vir hom gewag en toe hy drie en 'n half jaar oud was het haar huwelik verbrokkel. Sy het hom alleen grootgemaak, maar eers moes sy die trauma van haar egskeiding verwerk en toe word daar bepaal dat hierdie seuntjie 'n minimale breindisfunksie het. Haar worsteling met haar eie probleem en die van haar seun s'n, kan ander ouers of 'n enkelouer met dlieselfde probleme moed gee om aan te hou met...

Read more: Aanneem is sonder omdraai