The Elephant's Journey To Pay Respect, But How Did They Know?
Lawrence Anthony, a legend in South Africa and author of 3 books including the bestseller, The Elephant Whisperer. He bravely rescued wildlife and rehabilitated elephants all over the globe from human atrocities, including the courageous rescue of Baghdad Zoo animals during US invasion in 2003. On March 7, 2012 Lawrence Anthony died. He is remembered and missed by his wife, 2 sons, 2 grandsons, and numerous elephants. Two days after his passing, the wild elephants showed up at his...

Read more: The Elephant's Journey To Pay Respect, But How Did They Know?

Meer Christene sterf vir geloof, lui verslag
DIE getal Christen-martelare wat wêreldwyd vir hul geloof gesterf het, het verlede jaar verdubbel vergeleke met die vorige jaar, luidens die jongste jaarlikse verslag deur Geopende Deure. Die dodetal van Christene in Sirië was in 2013 hoër as die totale internasionale syfer in 2012. Geopende Deure, wat vervolgde Christene oor die wêreld heen ondersteun deur onder meer die verspreiding van Bybels, het gister bekend gemaak dat 2123 martelaarsterftes in 2013 aangemeld is, teenoor 1201 die vorige...

Read more: Meer Christene sterf vir geloof, lui verslag

Kokosneute, haai-aanvalle en ons persepsies
Het jy geweet meer mense sterf jaarliks aan vallende kokosneute as aan haai-aanvalle? Regtig! Die haai-navorser, George Burgess, het bevind dat gemiddeld 150 mense jaarliks sterf vanweë vallende kokosneute, wat 15 maal meer is as diegene wat jaarliks wêreldwyd aan haai-aanvalle sterf. Haai-aanvalle haal egter altyd die nuus. Mense kry angsaanvalle oor die ou bekende fliek "Jaws". Maar niemand sal 'n fliek ernstig opvat met 'n titel soos "The Killer Coconut Tree" nie. Ons lewens bestaan... By Straatwerk ontvang ons byna weekliks 'n verskeidenheid van jeuggroepe om te kom deelneem aan ons naguitreike. Wat gebeur daar? Ons doel is om die liefde van Christus op praktiese maniere te gaan wys aan diegene wat deel is van die naglewe van Kaaps...

Read more: Kokosneute, haai-aanvalle en ons persepsies

Turynse Doodskleed dalk eg, sê navorsers
DEN HAAG. – Die beeltenis op die sogenaamde Turynse Doodskleed, waarin die lyk van die gekruisigde Jesus volgens oorlewering gewikkel was, kon net deur ’n kort, intense uitbarsting van ultraviolet-straling veroorsaak gewees het. Die kleed kan onmoontlik ’n Middeleeuse vervalsing wees, soos sommige sê. Dit kan moontlik eg wees. Kort voor Kersfees is dít die versigtige bevinding van ’n groep Italiaanse wetenskaplikes ná jare se navorsing en eksperimente. Hulle werk by die Italiaanse nasionale... Die Italiaanse wetenskaplikes het jare lank probeer vasstel hoe die vae vlekke op die kleed, wat saam die beeltenis van ’n gekruisigde man weergee, ontstaan het. Hulle het vergeefs tegnologieë wat in die Middeleeue bekend was, probeer naboots. D...

Read more: Turynse Doodskleed dalk eg, sê navorsers