• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
breaking through

Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid. Johannes 1:14 1983-vertaling

Die evangelie volgens Johannes begin met woorde en beelde wat bekend was binne die Hellenistiese (Griekse) taal en wêreld waarin dit geskryf is. Woorde soos logos wat vertaal is met “die Woord” en beelde soos lig en donker sou vir die eerste lesers baie bekend geklink het.

Volgens die ou Griekse...

Read more: Kom ons stap in sy voetspore

rock-of-ages-burrington-combe

Wees vir my 'n rots om na toe te vlug, waar ek altyd die veiligheid mag vind wat U tot my redding beskik het, want U is my rots en my vesting. Psalm 71:3

In 1763 is eerw Augustus Toplady in 'n donderstorm vasgekeer. Hy het in 'n skeur in 'n rots van 'n honderd voet hoog, skuiling gesoek. Daar word vertel dat hy 'n speelkaart uitgehaal het en die woorde van "Rock of Ages" (Eewge rots, geklief vir my) agterop neergeskryf het. Indien jy Burrington Combe in Engeland besoek, sal jy 'n...

Read more: My rots en my vesting

bread

Die Here sê toe vir Moses: “Ek het die verset van die Israeliete opgemerk. Sê vir hulle: Teen skemeraand sal julle vleis eet en teen môreoggend sal julle oorgenoeg kos hê sodat julle kan besef dat Ek die Here julle God is. ... Toe die Israeliete dit sien, sê hulle vir mekaar: “Wat is dit dié?” want hulle het nie geweet wat dit is nie. Toe sê Moses vir hulle: “Dit is die brood wat die Here vir julle gee om te eet." Eksodus 16:11-12, 15

Walliesers hou nog altyd van sing. In die 1700's was...

Read more: Bread of Heaven

am-colony-montage1

Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet. Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here. Romeine 8:37-39

Horatio Spafford (1828-1888) was a ryk Chicago regsgeleerde met 'n vooruitstrewende regspraktyk, 'n pragtige huis, vrou, vier dogters en 'n...

Read more: Dit is wel!