• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
20141027 220629

“Oom Gertjie” is ‘n legend in ons huis. Jy kan maak wat jy wil, hom uitvat buitentoe, by die venster uitgooi, (eenkeer selfs oor die bure se muur gegooi) hy maak getrou sy opwagting, verkieslik in die toilet iewers teen die muur. Onlangs is ek besig om buite onder een van die kamervensters nat te maak, toe ek sien Oom Gertjie is oppad binne toe. Ek wonder of hy nie dalk baie dors is nie, en bied water aan. Dit het hom duidelik onkant gevang, want hy het sy balans verloor toe hy oor sy eie voete...

Read more: Onnodige bekommernisse

Lost Couple

Almal waarsku ons dat die laaste 80km van die bestaande roete wat ons wil volg na die Drakensberge is net vir bakkies en nie vir gewone motors vanweë die toestand van die pad weens padwerke nie. Die ompad is seker maklik ‘n addisionele 280km. Ek bel die hotel en vra uit. Die dame bevestig dieselfde en ons besluit om die afdraai verby te gaan en die ompad te volg.

By die huis het ek die hotel se koördinate op my GPS ingevoer omrede die hotel nie ‘n straatadres het nie. Ek was al voorheen in die...

Read more: Ompaaie, verdwaal en oorwinnings

586643089

Die verhaal word vertel van die verlamde seuntjie wat in vroeër jare, toe verlamde mense nog nie so mobiel was nie, feitlik al sy tyd by sy venster gesit en uitkyk het. Een aand het hy opnuut weer raakgesien hoe ‘n man die straatligte voor sy venster aansteek.

Op daardie stadium was daar nog nie elektrisiteit nie, so die straatligte moes met die hand aangesteek word deur ‘n lap wat in lampolie gedoop is, aan die voorpunt van ‘n lang stok te sit en dan elkeen van die straatligte aan te steek...

Read more: ‘n Gelykenis – Lig in die donker

Frances

En nou doen ek 'n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. Romeine 12:1

Frances Ridley Havergal (1836-1879) was uitsonderlik begaafd. Op die ouderdom van vier kon sy reeds lees en skryf. Sy het haar eerste bundel gedigte op die ouderdom van sewe jaar geskryf. Sy was vlot in Latyn, Grieks, Hebreeus, Wallies en Frans. Sy...

Read more: Neem my lewe