• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
desert

Wat is "die skaduwee van die Almagtige"? In die woestyn, waar Israel vir veertig jaar rondgedwaal het, kon temperature tot tussen 49 en 55 grade Celsius styg. Daar was geen skaduwee nie, behalwe dit wat verskaf is deur die tente waarin die mense geleef het. Hulle het dus die kragtige metafoor, "in die skaduwee van die Almagtige", verstaan. As jy in die woestyn verdwaal het, moes die kinders van Israel volgens die wet van gasvryheid vir jou kos en water gee, beskerm teen die vyand en skaduwee...

Read more: Jy is onder God se beskerming

workplace

John Ortberg skryf: "My vriend Andy Chan was die hoof van die plasingskantoor by die Stanford School of Business en het gegradueerdes gehelp om werk te kry. Hy sê hy wil eendag 'n boek skryf met die titel: Die mite van passie. Dis die mite dat die perfekte werk iewers daar buite is. As ek net daardie werk kan kry, sal passie uit my hart vloei soos water wat oor die Niagaravalle stort."

Ons het 'n geromantiseerde idee dat ons "werksliefde met eerste oogopslag" sal vind. Maar wat as jou werk...

Read more: Ontwikkel 'n passie vir jou werk

daniel-in-the-lions-den

Benaja was een van koning Dawid se "dapper manne". In sy CV staan: "... Benaja was 'n [dapper] vegter ... Hy [het] op 'n sneeudag in 'n droë put afgeklim en 'n leeu daar doodgemaak." Die grootste dapperheid is om moedig te wees terwyl jy vrees in die gesig staar. Iemand het eendag gesê: "Dapperheid is net vrees wat gebid het." Wanneer jy weet dat jy duidelik van God gehoor het, is jy op daardie oomblik gevul met geloof. As jy egter daarna in die geloof optree, kom jy die leeus van vrees teë...

Read more: Dapperheid met koue voete

caribaen

God het Israel vir 40 jaar deur die woestyn gelei. Hulle kon kies om daar om te kom, of om Hom te vertrou om hulle veilig na die beloofde land te bring. Een skrywer skryf: "Hoeveel keer het jy in jou lewe van koers verander, eerder as om deur die swaar tye tot by God se beloftes te kom? Hy wil hê dat jy die seën sal ontvang wat op jou aan die ander kant van die Jordaan wag. Het jy die moed om die uitdagings die hoof te bied, of sal jy teruggaan en met die tweede beste tevrede wees?

As jy 'n...

Read more: Hoe om teëspoed te hanteer (2)