• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
rollingStone

Soms as ons 'n probleem ondervind, doen ons wat Maria en Martha met hul oorlede broer Lasarus gedoen het. Ons begrawe dit en rol 'n klip daarvoor. Dan kom Jesus en vra dat ons die klip wegrol, sodat Hy daaraan aandag kan gee en ons weer heelmaak. Dit vereis eerlikheid, nederigheid en waagmoed om die klip van 'n halsstarrige of netelige kwessie weg te rol. Maar jy sal nooit gesond en heel word, alvorens jy nie bereid is om dit te doen nie.

Kan jy jou Lasarus se toestand voorstel na vier dae in...

Read more: Wat ruik so sleg?

habits

Die stigter van een van die wêreld se mees suksesvolle maatskappye het gesê: "Die persoon wat bo wil uitkom, moet die mag en krag van gewoonte waardeer. Hy moet vinnig wees om die gewoontes te breek wat hom kan breek, en gou daardie praktyke aanneem wat die gewoontes sal word wat hom sal help om sukses te bereik." 'n Droom word 'n werklikheid danksy jou optrede, en jou optrede word hoofsaaklik deur jou gewoontes beheer. Die spreker en skrywer Robert Ringer sê: "Die wêreld is vol intelligente...

Read more: Die belangrikheid van 'n gewoonte

Vergifnis

Deur Sy dissipels se voete te was, het Jesus Sy bereidheid om hulle sonde te vergewe voor hulle dit nog gedoen het gedemonstreer. Van al die mans in daardie kamer was Jesus die Enigste Een wat waardig was dat Sy voete gewas word. Die briljantheid van Jesus se voorbeeld is dat die taak om 'n brug te bou op die skouers van die sterk een rus, en nie die swakke nie. As die een wat reg is, aanbied om die een wat verkeerd is se voete te was, staan albei partye uiteindelik op hul knieë. Dink ons nie...

Read more: Vergifnis

intersessing Prayer

Wanneer iemand sê, 'Ek bid vir jou,' is daar geen groter liefdesbetuiging nie! Die tragedie van godsdiens sonder mag is dat dit jou onkundig oor die ongelooflike potensiaal van gebed laat.

Gebed beweeg God! En wanneer God beweeg, verander mense en situasies! Jesus het vir Petrus gesê: '... Satan het daarop aangedring om julle soos koring te sif. Maar Ek het vir jou gebid dat jou geloof jou nie begewe nie. As jy weer tot inkeer gekom het, moet jy jou broers versterk' (vv. 31-32 NV). En God het...

Read more: 'Ek Bid Vir Jou'