• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
fanny-crosby

Laat ons tot God nader met 'n opregte hart en met volle geloofsekerheid. Ons harte is immers gereinig van 'n skuldige gewete, en ons liggame is gewas met skoon water.  Hebreërs 10:22

Ek het opgegroei in 'n klein gemeente in Benoni. Ons het net een pianiste gehad en as sy om een of ander rede die oggend  nie daar kon wees nie, moes ons maar a capella sing. Elke keer wanneer dit gebeur het, het ons Blye versekering gesing. Ek weet nie hoekom nie, maar ek dink dit was omdat die wysie...

Read more: Blye versekering, Jesus is myn

abundant-life

Teksvers: Joh10:10:"Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê"

Niks oor die lewe self is nuut nie! Sedert Bybelse tye lees ons van misdaad, diefstal, rowers en geweldenaars in die verhaal van die Barmhartige Samaritaan en in Jesus se verwysing na Sy wederkoms as 'n gebeure soos 'n dief in die nag. In ons teksvers beskryf Hy 'n dief as iemand wat net ten doel het om dit wat aan jou behoort te vat, jou fisies skade wil...

Read more: Jou tuiste....Bewaak dit

walking-path-alone

Psalm 102:7,8: "Ek voel so verlate soos 'n pelikaan in die woestyn, soos 'n uil tussen murasies. Ek is slapeloos en het geword soos 'n eensame voël op die dak."

Hierdie raak beelde verduidelik presies die belewenis van eensame en verlate mense :

jy voel uitgestoot, jy beleef dat jy onsigbaar is in geselskap, mense stel nie belang in jou nie, hulle het jou vergeet. Mary Greer se woorde is 'n raak beskrywing: "Loneliness is living in a shell."

Jesus het sonder moeite met hierdie soort mense...

Read more: Wees mens vir ander mense

2014-06-08 183518

Hoeveel keer is jy al bemoedig met die pragtige en waar woorde van Romeine 8 vers 28? Ongelukkig laat mense baie keer die belangrikste gedeelte van die vers weg, naamlik: “Ons weet dat God alles.....”. Ja, God is aan die werk – daar agter die skerms waar geen mens kan sien nie is God aan die werk. Hy gebruik “alles” en “enige iets” en Hy maak werk daarvan en uiteindelik werk dit ten goede mee.

Dit is baie belangrik om daarop te let dat die “alles” enige iets kan wees – goed of sleg, lekker of...

Read more: Alles werk ten goede mee.....