• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424

Skape is nie slim diere nie. Hulle kan nie deur vinnig vloeiende water beweeg of hulleself beskerm nie. Daarom het hulle ‘n herder nodig, ‘n goeie een. Wel, met ons is dit nie anders nie. Ons is nie so slim soos wat ons dink nie. Ook nie so sterk of oulik nie. Alles en behalwe. Dan sou die Here ons mos leeus genoem het, of so iets. Maar nou noem Hy ons sy skape omdat Hy ons heeltyd moet oppas. Ons het spesiale hemelse beskerming nodig, anders verdwaal ons. Anders sterf ons van die honger...

Read more: Nie so slim nie, maar wel kosbaar

“as julle geloof die toets deurstaan het, stel dit julle in staat om te volhard,” Jakobus 1:3.

 

 

Uithouvermoë beteken om “koers te hou.” Uithouvermoë is maar net nog ’n woord, totdat jy ’n huwelik vol twis moet hanteer, die lang pad ná ’n bankrotskap, egskeiding of siekte moet aandurf, jou lewe moet bymekaarskraap, of jouself moet voorberei om sukses op enige gebied te behaal. Dit verg toewyding om aan te hou wanneer jou vriende jou in die steek laat, wanneer Ontmoediging “Gee boedel oor!” in...

Read more: Om koers te hou