• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
2014-07-20 190950

Om hierdie rede sal ek julle altyd aan hierdie dinge herinner, al weet julle dit en al staan julle reeds vas in die waarheid wat aan julle bekend gemaak is. Ek ag dit immers my plig om julle aan te spoor deur julle hieraan te herinner so lank as ek nog lewe. 2 Petrus 1:12-13

Soos so baie ander die geestelike liedere het " Bring my die ou-ou-tyding" ook oorspronklik die lig as 'n gedig gesien. Daar is nie 'n vreeslike dramatiese storie daaragter nie, behalwe dat dit in 1866 geskryf is deur 'n...

Read more: Bring my die ou-ou tyding

billy-graham

U groot dade, Here, het my baie bly gemaak, ek wil juig oor wat U gedoen het. Groots is alles wat U doen, Here, ondeurgrondelik u gedagtes. Psalm 92:5-6

Die verhaal van die lied Hoe groot is U is baie besonders. Dit het alles begin met 'n gedig, "O Store Gud," wat beteken "O grote God" wat Carl Boberg, 'n jong Sweedse lekeprediker, in 1886 geskryf het. Die gedig is in 'n koerant gepubliseer en vinnig vergeet.

Jare later was hy verheug om te hoor hoe 'n Sweedse gemeente sy gedig sing op...

Read more: Hoe groot is U!

onwards

Dra jou deel van die ontberings soos 'n goeie soldaat van Christus Jesus. 'n Soldaat in aktiewe diens wat sy bevelvoerder tevrede wil stel, bemoei hom nie met die dinge van die gewone lewe nie. 2 Timoteus 2: 3-4

‘Voorwaarts Christenstryders', soos baie van ons hierdie lied ken, is in 1865 geskryf met geen bedoeling om dit ooit te publiseer nie. Die skrywer van die lied, eerwaarde Sabine Baring-Gould was op daardie stadium 'n hulp-prediker in 'n gemeente in Yorkshire in die noorde van Engeland...

Read more: Voorwaarts Christenstryders

Adelaide Pollard

Gaan af na die pottebakker se huis toe, Ek sal daar met jou praat. Ek is toe af na die pottebakker se huis toe, en hy was juis besig om iets op die skyf te maak. Maar die ding wat hy aan die maak was uit die klei, het misluk, en hy het toe iets anders gemaak soos hy dit wou hê. Jeremia 18:2-4

Adelaide Pollard was 'n Amerikaanse skrywer van Christelike liedere met 'n droom  – sy wou as 'n sendeling in Afrika gaan werk. Ongelukkig kon sy nie genoeg fondse bymekaar kry om die reis te...

Read more: Doen Slegs U Wil, Heer