• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
20141027 220629

“Oom Gertjie” is ‘n legend in ons huis. Jy kan maak wat jy wil, hom uitvat buitentoe, by die venster uitgooi, (eenkeer selfs oor die bure se muur gegooi) hy maak getrou sy opwagting, verkieslik in die toilet iewers teen die muur. Onlangs is ek besig om buite onder een van die kamervensters nat te maak, toe ek sien Oom Gertjie is oppad binne toe. Ek wonder of hy nie dalk baie dors is nie, en bied water aan. Dit het hom duidelik onkant gevang, want hy het sy balans verloor toe hy oor sy eie voete...

Read more: Onnodige bekommernisse

Lost Couple

Almal waarsku ons dat die laaste 80km van die bestaande roete wat ons wil volg na die Drakensberge is net vir bakkies en nie vir gewone motors vanweë die toestand van die pad weens padwerke nie. Die ompad is seker maklik ‘n addisionele 280km. Ek bel die hotel en vra uit. Die dame bevestig dieselfde en ons besluit om die afdraai verby te gaan en die ompad te volg.

By die huis het ek die hotel se koördinate op my GPS ingevoer omrede die hotel nie ‘n straatadres het nie. Ek was al voorheen in die...

Read more: Ompaaie, verdwaal en oorwinnings

586643089

Die verhaal word vertel van die verlamde seuntjie wat in vroeër jare, toe verlamde mense nog nie so mobiel was nie, feitlik al sy tyd by sy venster gesit en uitkyk het. Een aand het hy opnuut weer raakgesien hoe ‘n man die straatligte voor sy venster aansteek.

Op daardie stadium was daar nog nie elektrisiteit nie, so die straatligte moes met die hand aangesteek word deur ‘n lap wat in lampolie gedoop is, aan die voorpunt van ‘n lang stok te sit en dan elkeen van die straatligte aan te steek...

Read more: ‘n Gelykenis – Lig in die donker

Frances

En nou doen ek 'n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen. Romeine 12:1

Frances Ridley Havergal (1836-1879) was uitsonderlik begaafd. Op die ouderdom van vier kon sy reeds lees en skryf. Sy het haar eerste bundel gedigte op die ouderdom van sewe jaar geskryf. Sy was vlot in Latyn, Grieks, Hebreeus, Wallies en Frans. Sy...

Read more: Neem my lewe 

Afrikaanse Artikels

2012-11-18 210844

Wees versigtig met jou advies!

As iemand na jou toe kom met 'n persoonlike probleem, vra die volgende vrae: Wat dink jy het die probleem veroorsaak? Wat het jy daaromtrent gedoen?…
power2008

Die antwoord op onbekwaamheid (2)

Paulus skryf: "Ek het na julle gekom in swakheid - angstig en vol huiwering. My boodskap en prediking was bitter eenvoudig. Ek het julle nie probeer…
peace1401

Goddelike vrede

Kommer is iets wat jy in jou lewe toelaat, vrede is iets wat jy moet nastrewe. Jesus het gesê, '...Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees…
shoes2012

Jy ís gekwalifiseerd!

Sommige van die vernaamste Bybelfigure het hulself as 'ongekwalifiseerd' beskou. Moses het gesê dat hy nie 'n goeie spreker is nie. Gideon het…
wheelchair050310

When You See Jesus

Have you got more than you can handle? Does it seem as though the challenges of life outpace the joys of life? If you're feeling used up,…
Default Image

Hold Onto What You Have

Little Johnny's kindergarten class was on a field trip to their local police station where they saw pictures, tacked to a bulletin board, of the 10…
Image

Werk jy jouself dood ?

Werk jy jouself dood om ’n beter toekoms vir jou familie te skep? Ligloop, dalk bluf jy jouself. Werkslawe is vreemdelinge vir ander mense. Daar’s…
trap2707

Waarom ons mekaar nodig het

'n Muis het 'n muisval in die plaashuis opgemerk. Ontsteld het hy na sy vriende gehardloop en hulle vertel. Die hoender het gesê, 'Jammer maat, nie…
Image

Holding onto the "B"

"The LORD is the one who goes ahead of you; He will be with you He will not fail you or forsake you. Do not fear or be dismayed." Deut. 31:8…
Max_Lucado_2

Our Plight

"When we were unable to help ourselves, at the moment of our need, Christ died for us." Romans 5:6 God did for us what I did for one of my daughters…
Article image

A humble spirit

In his own eyes, Mike was the most popular guy around. "A lot of women are gonna be totally miserable when I marry," he boasted to his date.…

Confessing sin

I heard a story about a husband who came home drunk late one night and snuck up the stairs quietly to avoid waking his wife. He looked in the…
Daily Wisdom

Made Beautiful

Romans 5:8,9 God proved His love for us in that while we still were sinners Christ died for us. More surely then, since we have been justified by His…
image

So many valuable possessions

Untitled Document This comes from the file of "stupid criminals": Waylon Prendergast, 37, of Tampa, Florida, committed a spur-of-the-moment robbery…
hand2805

Using Your Hands To Pray

A hospital chaplain visited a delightful old lady in the hospital. As he approached her bed he noticed that with the index finger of one hand she was…

Adding Water to the Mud Hole

A husband and wife were driving down a country lane on their way to visit some friends. They came to a muddy patch in the road and the car became…
House-For-Sale

Gooi die gemors uit

As jy 'n huis verkoop, is dit altyd lekker om ontslae te raak van al die goed wat jy opgegaar het. 'n Mens wonder hoekom jy so lank gelewe het met…
Boy with bread

A boy and his lunch

God is looking for people to stand in the gap. Take the disciples, who were instructed to find food for the hungry multitude — they panicked. It's as…
Image

'n Geestelike oorlog

Untitled Document In 1917 het Akaba oninneembaar gelyk; enorme kanonne het die hawe beskerm en aan alle kante agter die vesting was daar die barre,…

Our all-knowing God

The following questions are actual reference queries reported by American and Canadian library reference desk workers. "Do you have books here?" "Do…