• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
desert

Wat is "die skaduwee van die Almagtige"? In die woestyn, waar Israel vir veertig jaar rondgedwaal het, kon temperature tot tussen 49 en 55 grade Celsius styg. Daar was geen skaduwee nie, behalwe dit wat verskaf is deur die tente waarin die mense geleef het. Hulle het dus die kragtige metafoor, "in die skaduwee van die Almagtige", verstaan. As jy in die woestyn verdwaal het, moes die kinders van Israel volgens die wet van gasvryheid vir jou kos en water gee, beskerm teen die vyand en skaduwee...

Read more: Jy is onder God se beskerming

workplace

John Ortberg skryf: "My vriend Andy Chan was die hoof van die plasingskantoor by die Stanford School of Business en het gegradueerdes gehelp om werk te kry. Hy sê hy wil eendag 'n boek skryf met die titel: Die mite van passie. Dis die mite dat die perfekte werk iewers daar buite is. As ek net daardie werk kan kry, sal passie uit my hart vloei soos water wat oor die Niagaravalle stort."

Ons het 'n geromantiseerde idee dat ons "werksliefde met eerste oogopslag" sal vind. Maar wat as jou werk...

Read more: Ontwikkel 'n passie vir jou werk

daniel-in-the-lions-den

Benaja was een van koning Dawid se "dapper manne". In sy CV staan: "... Benaja was 'n [dapper] vegter ... Hy [het] op 'n sneeudag in 'n droë put afgeklim en 'n leeu daar doodgemaak." Die grootste dapperheid is om moedig te wees terwyl jy vrees in die gesig staar. Iemand het eendag gesê: "Dapperheid is net vrees wat gebid het." Wanneer jy weet dat jy duidelik van God gehoor het, is jy op daardie oomblik gevul met geloof. As jy egter daarna in die geloof optree, kom jy die leeus van vrees teë...

Read more: Dapperheid met koue voete

caribaen

God het Israel vir 40 jaar deur die woestyn gelei. Hulle kon kies om daar om te kom, of om Hom te vertrou om hulle veilig na die beloofde land te bring. Een skrywer skryf: "Hoeveel keer het jy in jou lewe van koers verander, eerder as om deur die swaar tye tot by God se beloftes te kom? Hy wil hê dat jy die seën sal ontvang wat op jou aan die ander kant van die Jordaan wag. Het jy die moed om die uitdagings die hoof te bied, of sal jy teruggaan en met die tweede beste tevrede wees?

As jy 'n...

Read more: Hoe om teëspoed te hanteer (2)

Afrikaanse Artikels

change

Change

Jesus Christ is the same yesterday and today and forever. Hebrews 13:8 Change was brewing in our home. We had enjoyed a season of peace and calm…
Daily Wisdom

Made Beautiful

Romans 5:8,9 God proved His love for us in that while we still were sinners Christ died for us. More surely then, since we have been justified by His…
blue-angels-logo-badge

Ons maak almal saak

Sinergie dui daarop dat die geheel groter is as die som van die dele. Positiewe sinergie kan slegs geskep word wanneer die regte mense op die regte…
antiaircraft

Begin. Just Begin!

What difference will my work make? God's answer: "Do not despise these small beginnings, for the Lord rejoices to see the work begin" (Zech. 4:10).…
Image

Beheer jou woede (1)

Jare gelede toe mense nog dikwels met die trein gereis het, het 'n besigheidsman op pad na 'n belangrike vergadering vir die portier gevra om seker…
nightbus021010

And it came to pass

As I stared out the rear window of the bus, I thought, 'What if I die? This may be my last night ever.' At the last minute, we decided to take an…
lewe2806

Wat beteken God se Woord vir jou?

Een van die eerste boeke wat van die drukpers af gekom het nadat dit ontwikkel is, was die Bybel. En dis steeds die wêreld se grootste verkoper. 'n…
Shopping

Calm Down

A man was pushing a shopping cart containing a screaming, thrashing, bouncing baby boy through a supermarket. The man kept repeating such admonitions…
speaking2011

God sal vir jou die regte woorde gee

Jesus het gesê: "...moenie julle bekommer oor wat julle ter verdediging moet sê nie, want die regte woorde sal op die regte tyd vir julle gegee word.…
Goliath2001

Berei jouself gedurig voor

Dawid het nie meteens 'n goeie skut geword to Goliat opgedaag het nie; nog minder 'n meester harpspeler toe Koning Saul hom na die paleis toe genooi…
RK

Daar word gewerk in jou

Ons is te ongeduldig! As God nie binne die eerste vyf minute van ons stiltetyd met ons praat nie, staan ons op, trek ons skouers op en besluit: "Hy…
meeting image

Is jy vandag in die vuur?

Untitled Document Die Joodse jongmanne sou hulle ervaring met die Here in die brandende oond miskien só beskryf: 'Die vuur was om ons. Ons klere het…

A Dog's Purpose from a 4 year old

Being a veterinarian, I had been called to examine a ten-year old Irish Wolfhound named Belker. The dog's owners, Ron, his wife, Lisa, and their…
keyValues0907

Kernwaardes

Kernwaardes is beginsels wat voortdurend aan jou lewe rigting gee. Kernwaardes verduidelik jou optrede en standpunte. Hulle is nie slegs…
columbus1408

Making everybody happy

The following is reported to be a true story regarding Berkeley, CA: In 1990, the Berkeley City Council passed a law changing the name of Columbus…
tired1007

Leer om te rus

Is jy die hele tyd moeg? Selfs nadat jy geslaap het? Besoek jy gereeld die dokter, maar hy kan niks fout vind nie? Jy ervaar dalk die simptome van…

Parents have to live it

At one point during a game, the coach said to one of his young players, "Do you understand what cooperation is and what teamwork is all about?" The…
stilte2506

Stilte!

Ons leef in 'n vinnige en raserige wereld. Stilte is feitlik nerens meer deel van ons lewe nie. Ons kyk televisie, luister musiek en deel met mekaar…
0519 145803

Hy verstaan (2)

Stel mense jou teleur? Jesus verstaan - op die laaste het die mense waarvoor Hy lief was en die waarop Hy gereken het Hom in die steek gelaat. Is jy…
RKLogo_Reg

Waarvan praat jy? (2)

Nadat sy besigheid ondergegaan het, het Paul Galvin die veiling van sy eie maatskappy bygewoon. Hy was 'af', maar nie 'vernietig' nie! Met sy laaste…