• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
feeling-rejected

Soms beteken die woord "nee" eenvoudig "nie nou nie, maar vra later weer". Moet dus nie dat verwerping jou stop nie. Dis net as jy mislukking as finaal sien dat jy uiteindelik 'n mislukking is. Jesus het meer verwerping as enigiemand wat ooit geleef het ervaar. "Hy het na Sy eiendom toe gekom, en tog het Sy eie mense Hom nie aanvaar nie." (NLV). Het hy opgegee? Nee, Hy het ander mense gaan soek wat Sy waarde geken het. Iemand het dit wat jy het, nodig; dis noodsaaklik vir hul sukses. Die meeste...

Read more: Moenie dat verwerping jou stop nie

pbp

Die lewe bestaan uit seisoene. As jy dit nie verstaan nie, sal jy gedurig gefrustreerd wees. Soms beleef jy 'n kort tydjie van intense groei, gevolg deur 'n langer tyd van stabilisering en toetsing. "Maar wat van my probleme?" vra jy dalk. Bid vir 'n wonderwerk, maar moenie teleurgesteld wees as jou antwoord deur geleidelike verandering kom nie. Jy is dalk gefrustreerd met hoe stadig jy vorder, maar God is nooit haastig nie. Hy het Moses 80 jaar lank voorberei, insluitende 40 jaar in die...

Read more: P B P G I N F W M Y

people-rushing

Markus teken aan: "Daar was baie mense wat gedurig gekom en gegaan het, sodat Jesus en Sy dissipels selfs nie kans gehad het om iets te eet nie. Hy sê toe vir hulle: 'Kom julle alleen saam na 'n stil plek toe en rus 'n bietjie.'" Niemand het nog ooit 'n groter werk as Jesus gehad nie, en niemand was besiger nie. Maar Hy het die waarde van ontspanning geken. Hy het die balans tussen werk en rus verstaan, en dis hoekom Hy so baie in so 'n kort tydjie reggekry het. Hoe meer suksesvol jy is, hoe...

Read more: As jy gejaag het, moet jy rus

Debbie Russell

Debbie, 'n borrelende 37-jarige vrou wat vir The Word for You Today in Atlanta gewerk het, is na 'n kankerstryd oorlede. Mense van oral het vir haar genesing gebid. Die Here genees ons soms in antwoord op 'n geloofsgebed (Jak 5:14), en ander kere neem Hy ons hemel toe, wat Paulus as "verreweg die beste" beskryf (Fil. 1:23 NV). Hoekom? Ons weet nie, en God sê ook nie waarom nie. Paulus, wat die helfte van die Nuwe Testament geskryf het, het 'n bediening gehad wat wonderwerke ingesluit het en tog...

Read more: Debbie Russell

Afrikaanse Artikels

Image

Wees gereed (2)

Dit is nie goed genoeg om voor te berei nie, jy moer voorbereid bly. Ons word vertel dat kennis elke vyf jaar verdubbel. As jy dus nie aanhou groei…
2012-11-13 223714

Die Geheim van Vervulling

'n Optimis is geneig om te glo die lewe is meestal goed; 'n pessimis glo dis meestal sleg. Die lewe is beide. Slegs hulle wat hierdie waarheid erken,…
RK

Wanneer jou vyand een van jou vriende is

Daar is niks wat so pynvol is soos verraad nie. En niemand van ons is vrygestel daarvan nie. Die Psalmdigter het getreur: "Selfs my boesemvriend op…

When I Was Your Age

A young man who was an avid golfer found himself with a few hours to spare one afternoon. He figured if he hurried and played very fast, he could get…
lake231009

Secrets Exposed

J. Pat Carter/Associated Press For many years, Lake Okeechobee hid its secrets in thick waters and layers of muck. But in 2007, drought shrank the…
ocean

Right In The Middle Of It!

Years ago a man was traveling by ship with his young daughter across the ocean. Earlier that particular Sunday he had preached a sermon about God's…
geloof1007

Spreek woorde van genesing

Matthew Henry beskryf genade as "sout wat ons woorde geur en keer dat dit bederf". Wanneer die Bybel sê jou woorde moet "...met sout besprinkel ..."…
jes43 1

God se getrouheid

God se Woord en beloftes staan vas. Hier is hoe Evert Potgieter, ’n leser uit Mosselbaai, God se getrouheid ’n paar dae gelede beleef het: Evert: “Ek…
verhoudings0804

Bou verhoudings wat hou

God se plan vir jou lewe vereis altyd dat jy verhoudings met die regte mense bou. Om dit reg te kry, moet jy hierdie mense kan identifiseer en saam…
larry_walters

Doing

You probably heard about Larry Walters several years ago. Larry was a 33-year-old man who decided he wanted to see his neighborhood from a new…
superman240210

Who's your hero?

One of those strange newspaper stories told of a 19-year-old woman who had been charged in Los Angeles with two counts of trespassing -- after…
matthew-arnold2102

Jou Bybel - Lees dit elke dag (3)

Laat ons nog 'n keer kyk na wat sommige van die mees uitstaande mense in die geskiedenis oor die Bybel gesê het. Matthew Arnold: 'Mense sal na die…
1192128

Leef vir Ander

Jacques Cousteau, beroemde Franse ontdekkingsreisiger, het gesê: 'As iemand die geleentheid het om 'n buitengewone lewe te lei, het hy geen reg om…
betesda1002

Neem die eerste tree

Jesus het 'n verlamde man wat al vir 38 jaar op genesing gewag het by die Bad van Betesda opgemerk. Dis 'n lang tyd en baie mense sou tou opgegooi…
alone1408

Alleen en voorspoedig!

Soos jy mettertyd ontdek hoe God oor jou voel, sal die wonde uit jou verlede gesond word, en jy in jou menswaardigheid herstel word. Hou op om te glo…
Sample Image

Unexplainable Power

"I tell you the truth, we speak of what we know, and we testify to what we have seen, but still you people do not accept our testimony." - John…
MagnifyingGlass

Wees 'n voorbeeld

Dit blyk dat die jong Timoteus maklik deur ouer, meer invloedryke mense geïntimideer is. Hy het nie die moed gehad om hulle aan te spreek nie. Hy was…
anderHelp0708

Jy kan dit nie alleen doen nie (1)

Op 'n dag sê Moses vir God dat die taak vir hom te swaar is. Daarop het God vir Moses gesê om sewentig manne met leierskapsvermoëns te kry. Toe sê…

Band-Aids Can Fix Everything

I remember a time when a Band-Aid was a surefire cure-all at my house. I had a house full of preschoolers so there were plenty of skinned knees and…
paganini

Een snaar

Een aand het die beroemde violis and komponis, Paganini voor 'n groot gehoor opgetree, toe een van sy vioolsnare breek. Die sweet het om afgetap,…