• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
rollingStone

Soms as ons 'n probleem ondervind, doen ons wat Maria en Martha met hul oorlede broer Lasarus gedoen het. Ons begrawe dit en rol 'n klip daarvoor. Dan kom Jesus en vra dat ons die klip wegrol, sodat Hy daaraan aandag kan gee en ons weer heelmaak. Dit vereis eerlikheid, nederigheid en waagmoed om die klip van 'n halsstarrige of netelige kwessie weg te rol. Maar jy sal nooit gesond en heel word, alvorens jy nie bereid is om dit te doen nie.

Kan jy jou Lasarus se toestand voorstel na vier dae in...

Read more: Wat ruik so sleg?

habits

Die stigter van een van die wêreld se mees suksesvolle maatskappye het gesê: "Die persoon wat bo wil uitkom, moet die mag en krag van gewoonte waardeer. Hy moet vinnig wees om die gewoontes te breek wat hom kan breek, en gou daardie praktyke aanneem wat die gewoontes sal word wat hom sal help om sukses te bereik." 'n Droom word 'n werklikheid danksy jou optrede, en jou optrede word hoofsaaklik deur jou gewoontes beheer. Die spreker en skrywer Robert Ringer sê: "Die wêreld is vol intelligente...

Read more: Die belangrikheid van 'n gewoonte

Vergifnis

Deur Sy dissipels se voete te was, het Jesus Sy bereidheid om hulle sonde te vergewe voor hulle dit nog gedoen het gedemonstreer. Van al die mans in daardie kamer was Jesus die Enigste Een wat waardig was dat Sy voete gewas word. Die briljantheid van Jesus se voorbeeld is dat die taak om 'n brug te bou op die skouers van die sterk een rus, en nie die swakke nie. As die een wat reg is, aanbied om die een wat verkeerd is se voete te was, staan albei partye uiteindelik op hul knieë. Dink ons nie...

Read more: Vergifnis

intersessing Prayer

Wanneer iemand sê, 'Ek bid vir jou,' is daar geen groter liefdesbetuiging nie! Die tragedie van godsdiens sonder mag is dat dit jou onkundig oor die ongelooflike potensiaal van gebed laat.

Gebed beweeg God! En wanneer God beweeg, verander mense en situasies! Jesus het vir Petrus gesê: '... Satan het daarop aangedring om julle soos koring te sif. Maar Ek het vir jou gebid dat jou geloof jou nie begewe nie. As jy weer tot inkeer gekom het, moet jy jou broers versterk' (vv. 31-32 NV). En God het...

Read more: 'Ek Bid Vir Jou'

Afrikaanse Artikels

lefthanded1107

'Linkerhand-toetse'

Iemand vertel, 'Ons dogter het as baba haar bottel met haar regterhand leer vashou. Toe sy groter word, het sy egter haar koppie met haar linkerhand…
Image

Hoekom vat dit so lank?

Hoekom vat verandering so lank? Want:(1) Ons is stadige leerders. Hoe dikwels het jy nie misluk en gedink: "Nie alweer nie! Ek het gedink ek weet van…
tired1007

Leer om te rus

Is jy die hele tyd moeg? Selfs nadat jy geslaap het? Besoek jy gereeld die dokter, maar hy kan niks fout vind nie? Jy ervaar dalk die simptome van…
forgiveness2303

Vergifnis maak jou vry

Jou mag oor iemand wat jou leed aangedoen het, is die mag van vergifnis. Vergewe maak albei partye vry van die negatiewe band. So lank as wat jy…
2011-12-11 161016

Bêre die ou maatstok!

Paulus skryf, 'Hy moet geprys word - Hy wat mag het om oneindig meer te doen as wat ons vra' (Efesiërs 3:20 NLV). Moenie sê, 'Met my gebrek aan…
Ekis210801

Glo in God vir jou genesing

In die Bybel is een van die name wat God aan Homself toeken 'Jehovah Rapha'. Dit beteken 'Ek is die Here wat genees'. As God Homself die geneesheer…
RKLogo_Reg

Kies om te lewe!

Hy kan nie loop nie, die swembad is nie eintlik toeganklik nie, en daar is geen gemotoriseerde hysers nie. Toe kom Jesus en vra aan die man wat vir…

Living for a Cause Greater Than Yourself

He who is kind to the poor lends to the Lord, and He will reward him for what he has done. - Proverbs 19:17 If you were God and you wanted to send…
RK

Finansiële geheueverlies

Kan God jou vertrou met geld? Het jy die moed om Hom in die publiek te bedank vir dit wat Hy vir jou gegee het? Het jy al ooit opgelet dat sommige…
Image

It's Hard to Tell Who's Winning

Pat walked into a store in Dublin, his face beaten to a pulp. "And who did that to you?" asked the storekeeper. "I had a fight with Mike Shannon."…
Image

Voorberei, geplaas, geplant, gesnoei, gebloei (4)

Die Bybel sê: "Die Here God het die mens in die tuin laat woon om dit te bewerk en op te pas," (Gen. 2:15, NAV). Vandag sê God dalk vir jou: "Ek het…
gas090410

Calming anger down

In a west Texas town a few years ago, employees in a medium-sized warehouse noticed the smell of gas. Sensibly, management evacuated the building,…
Image

God se almag (1)

Wanneer ons erken dat God almag het oor alles, maak dit nie van ons hulpelose pionne nie en neem dit ook nie ons verantwoordelikheid weg nie. Nee:…
20131028

Die onverganklike.....

In my dagboek by 25 September 2012 en 25 Oktober 2012 staan die volgende inskrywings: Begrafnis: Willem Jacobs en Begrafnis: Johan Herselman. Wees…
RK

Hou aan om te leer (1)

As jy talentvol is, is dit dalk moeilik om iemand toe te laat om iets vir jou te leer. Talentvolle mense maak partykeer asof hulle alwys is. Dit maak…
brevity1512

The brevity of life

The court jester was overcome with grief. His world was at an end! For a long time he had served the and his court, keeping them amused whenever they…
Image

The Winds That Blow

"This house," said the real estate salesman, "has both its good points and its bad points. To show you I'm honest, I'm going to tell you about both.…
seekingGod2802

Voel jy onbekwaam?

Moses was gedeeltelik reg toe hy aan God gesê het dat hy nie vir sy taak opgewasse is nie. Wanneer God wil hê dat jy iets moet doen, máák Hý jou…

When You Care Enough

Someone has composed the following list of "Cards You'll Never See at Hallmark": "Looking back over the years that we've been together, I can't help…
RKLogo_Reg

Verwyder die besmetting

As jou hart rein is, sal jy God sien wanneer ander blind is, Hom hoor wanneer ander doof is en op 'n manier met Hom kommunikeer wat ander graag sal…