• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
jes43 1

God se Woord en beloftes staan vas. Hier is hoe Evert Potgieter, ’n leser uit Mosselbaai, God se getrouheid ’n paar dae gelede beleef het:

Evert: “Ek is reeds vir 21 jaar lank ’n finansiële adviseur. Ek werk op kommissiebasis en kry dus nie ’n vaste salaris aan die einde van die maand nie, wat soms veroorsaak dat my geloof getoets is. Al is ek ’n kind van God wat weet dat ek niks sonder Hom kan doen nie, is dit soms in die woestyntye moeilik om my oë op Hom te hou. Tog het hy my nog nooit...

Read more: God se getrouheid

writings

Beleef jy tans ’n “stiltyd” in jou verhouding met Hom?

In een van die grotte waarin Jode tydens die Tweede Wêreldoorlog vir die Duitsers weggekruip het, is hierdie woorde later teen ’n muur ontdek:

“Ek glo in die son al kom dit laat op;

Ek glo in liefde al is dit afwesig;

Ek glo in God al bly Hy stil.”

Vandag nog ervaar ons soms “stil oomblikke” in ons lewens. Ons bid vir rigting en leiding. Stilte. Ons bid vir ’n huweliksmaat. Stilte. Ons bid vir ’n werkpromosie. Stilte. Ons bid vir...

Read more: Dankbaar Vir Die Stil Tye

eyesurgery

John se sig het vinnig agteruit begin gaan. Sy huisdokter het hom na die enigste oogspesialis verwys wat hom dalk deur ’n peperduur operasie sou kon help. Dit was John se enigste hoop.

Nadat John al sy spaargeld gaan trek het, het hy die spesialis gaan spreek. Hy was bereid om al sy besittings prys te gee om sy oë te kon behou. Die spesialis het John deeglik ondersoek en tot die gevolgtrekking gekom dat die duur operasie dringend uitgevoer sou moes word om te red wat te redde is. Die dokter se...

Read more: Dankbaar Vir Jesus

disrupting

Hierdie getuienis van ’n Kapenaar het my weereens die waarde van onvoorwaardelike liefde en aanvaarding laat besef:

Surina was elke dag laat vir skool. Soms het sy eers rondom 10:30 by die skool opgedaag. Haar huiswerk was meestal nie gedoen nie en in die klas was sy die een wat oproerigheid veroorsaak het. Die onderwysers het mettertyd begin moed verloor dat sy ooit sal verander. Ná nog ’n hewige oproerig in die klas, het die onderwysers saamgespan en die skoolhoof versoek om Surina uit die...

Read more: Onvoorwaardelike liefde

Afrikaanse Artikels

rules

The reward for faithfulness

I thought you would enjoy the following list of "Rules and Regulations for Teachers in 1872": 1. Teachers each day will fill lamps, clean chimneys,…

Faithfulness in Our Calling

"He went out to meet Asa and said to him, 'Listen to me, Asa and all Judah and Benjamin. The Lord is with you when you are with Him. If you seek Him,…
tv-reporter1 2873b

Wie se "boodskap" gaan jy glo?

'n Oliestorting besoedel die Golf van Mexiko. Dit vernietig die seelewe en die bestaan van miljoene mense. Ons kyk dag na dag daarna terwyl dit op…
Image

Meekness Is Not Weakness

"Blessed are the meek, for they will inherit the earth" (Matthew 5:5, niv). I love the title of the country/western song, "What part of no don't you…
Carphone

Going against the flow

The story is told about a woman who called her husband on his car phone as he was on his way home from work and she said, "Honey, you need to be…
martyn-lloyd-jones1

Jou eiewaarde moet van God kom

Dokter Martyn Lloyd-Jones sê, 'Jy is miskien net een van die biljoene op die aarde en alhoewel die wêreld jou wil wysmaak dat jy nie tel nie en dat…
past2307

My verlede!

Ek vind die volgende aanhaling in die boek van Doug Stringer: "I don't want to bring the wounds from my past into my present relationships." Dit het…
soldier0806

Ore afsny

Toe Jesus deur Judas verraai is, het Hy net daar gestaan, alhoewel Hy 12 legioene engele tot Sy hulp kon roep. Toe het die skare gekom om Hom onder…
newspaper-reporter

Things we know for sure

A newspaper editor was instructing a new reporter in some of the important details of his job. "Never state as a fact anything you are not absolutely…
Aanmoediging

Troos in moeilike tye

Wanneer jou wêreld skielik ineenstort, moet jy onthou dat God se planne vir jou nie tot niet is nie! Wanneer jy vasgekeer voel en geen uitweg sien…
Image

Training disciples

Some time ago the youths wore bracelets with the letters “W W J D” standing for “What would Jesus do?” Though we ask this question often I found that…
sores2306

Deel met jou ongeneesde wonde!

Het jy geweet dat die priesters van die Ou Testament nie in die Here se huis kon dien as hulle 'n rofie of ongeneesde seertjie gehad het nie? (Lev…
follower1506

Dissipelskap

Brenda Goodine sê: 'My vriendin besluit dis tyd om met haar slim vierjarige seuntjie, Benji, te praat oor Christus. "Benji," het sy saggies gevra:…
RKLogo_Reg

Waarvan praat jy? (1)

Het jy geweet jy kan jouself seën deur dit wat jy sê? Die Bybel sê: "Elkeen in die land wat om voorspoed bid, sal dit doen in die Naam van die God…
barber2108

Leaving collateral

I accompanied my husband when he went to get a haircut. Reading a magazine, I found a hairstyle I liked for myself, and I asked the receptionist if I…
RKLogo_Reg

Die regte kant van die boot

Wanneer jy besluite maak in ongeloof en twyfel werk dinge altyd verkeerd uit. Nadat hulle Jesus hoor belowe het om op te staan uit die dood en Hom…
Next Door Saviour

Learning to Trust the Master

A man and his dog are in the same car. The dog howls bright-moon-in-the-middle-of-the-night caterwauling howls. The man pleads, promising a daily…
wall2408

Jy is nader as wat jy dink!

Wat keer jou om vandag by Jesus uit te kom? Jou teleurstelling in Christene? Skuldgevoelens oor jou verlede? Toe die vier mans wat die verlamde man…
Married_Couple

Jy kan die vlammetjie weer aanwakker!

Wanneer dit vir jou belangriker is om jouself tevrede te stel eerder as jou maat, is jou huwelik in die moeilikheid. Meeste huwelike verbrokkel as…
helping2108

Dit gaan eise stel!

Dit het vier mans geverg om die man te dra. Wil jy graag siele vir Christus wen? Families herenig? Jou gemeenskap verander? Wees gewaarsku, hoewel…