• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
fear

Frank Furedi het 'n toenemende beklemtoning van vrees in die media gedokumenteer deur te tel hoeveel keer die term 'at risk' in Britse koerante verskyn. In 1994 het die term 2 037 keer verskyn. Teen die einde van die volgende jaar het die getal verdubbel.

In die jaar 2 000, is 'at risk' meer as 18 000 keer gedruk. Het die wêreldgevaar dan in ses jaar negevoudig toegeneem? Of kry ons net slegte nuus vinniger, soos dit gebeur? 'Inligtingoorlading' het die mees gemedikeerde generasie gelewer wat...

Read more: Wie Se 'Verslag' Sal Jy Glo?

shark cage diving

Dit was vroeg in Desember in 2011. Ek was steeds betrokke by die oggendskof op Radio Tygerberg en van ons kollegas het daardie oggend in Gansbaai gaan Haaihokduik. Deur die loop van die skof moes ons hulle bel om te hoor wat hulle op die boot beleef. Op die ingewing van die oomblik het ons gereël dat ons twee kaartjies vir luisteraars kon weggee om ook in ’n latere stadium te gaan Haaihokduik.

Om in aanmerking vir dié gesogte prys te kon kom, moes luisteraars daardie oggend die korrekte...

Read more: God se voorsiening

20131028

In my dagboek by 25 September 2012 en 25 Oktober 2012 staan die volgende inskrywings: Begrafnis: Willem Jacobs en Begrafnis: Johan Herselman. Wees verseker dis nie kliniese dagboekinskrywings nie. Nee, dis groot hartseer vir twee pragtige weduwees met jongerige kinders. My hart is stukkend vir hierdie gesinne. Beide Willem en Johan was wonderlike manne vir hulle vrouens en fantastiese pa’s vir hulle kinders: ‘n voorbeeld vir elke man wat leef in 2012.

Met beide die paaie, reise en prosesse wat...

Read more: Die onverganklike.....

orkaan

In September 2008 het Orkaan Ike binne dertien dae deur Kuba, Haïti, die Dominikaanse Republiek en Amerika getrek. Die dodetal het op 195 gestaan en die skade is op $10 biljoen (sowat R100 biljoen) bereken. Van die gemeenskappe langs die kus in Texas is heeltemal deur die stormwinde en kragtige water uitgewis.

Die skade wat aangerig is, was skokkend. Twee van die foto’s hiervan het egter my aandag getrek. Een is van ’n kuslyn in Gilchrist, Texas. Al die huise langs die kuslyn is platgevee...

Read more: Om Vrede Te Beleef

Afrikaanse Artikels

Image

Hoe om op te staan wanneer die lewe jou onderkry (1)

Ons almal voel een of ander tyd in ons lewe bedruk. God se Woord wys egter aan ons hoe ons weer kan opstaan. Kyk na Elia, iemand wat "net soos ons"…
Shema

What's Your Tradition

It is said that during a service at an old synagogue in Eastern Europe, when the Shema prayer was said, half the congregants stood up and half…
lefthanded1209

Linkerhand-toetse

Iemand vertel, 'Ons dogter het as baba haar bottel met haar regterhand leer vashou. Toe sy groter word, het sy egter haar koppie met haar linkerhand…
youngman23

Dryf jy van Koers af?

Daar's 'n storie van iemand genaamd Bill wat sy baas skakel om te vra: 'Ek verneem u soek 'n ervare, talentvolle, hardwerkende bestuurder vir u…
Balloons

A Man Can't Just Sit Around

You may have heard the story of Larry Waters of Los Angeles. Larry's boyhood dream was to fly. When he graduated from high school, he joined the Air…
ML

Believe and Receive

“. . . whoever believes in him shall not perish . . .”Can I really trust that “whoever believes in him shall not perish”? Jesus’s invitation seems…
RK

Klim van die skuldgevoel-trein af!

Die Bybel sê: "almal het gesondig en . ontbreek . aan die heerlikheid van God," (Rom. 3:23, OAV). Die sterkstes onder ons het swakhede waarmee ons…
Voice

The Origin of "Xmas"

 Some people seem to get worked up easily about things that are either largely irrelevant or incidental, or that they do not really understand. This…
change

Change

Jesus Christ is the same yesterday and today and forever. Hebrews 13:8 Change was brewing in our home. We had enjoyed a season of peace and calm…
Image

Second Chances

..."I knew that You are a gracious and compassionate God, slow to anger and abounding in love, a God who relents from sending calamity." Jonah 4:2…
menswees2208

Seisoen van mens-wees! (Mense en hulle stories!)

Menswees is ‘n storie- ‘n storie met baie kante. Dit is stories van seer en mooi, van alleen-wees en saam met ander leef. Nooit kan ek en jy…
House-For-Sale

Gooi die gemors uit

As jy 'n huis verkoop, is dit altyd lekker om ontslae te raak van al die goed wat jy opgegaar het. 'n Mens wonder hoekom jy so lank gelewe het met…
Default Image

Receiving Only From God

I will accept nothing but what my men have eaten and the share that belongs to the men who went with me-to Aner, Eshcol and Mamre. Let them have…
roman0909

The Reality of Faith

“Surely this was a righteous man.” Luke 23:47 NIV If it is true that a picture paints a thousand words, then there was a Roman centurion who got a…
Image

Kry dinge gedoen

Groot take het dikwels 'n manier om ons te oorweldig. Mense wat oorweldig is, kry dit selde reg om iets te doen. Vra vir God om jou te help en pas…
deepwater2402

Ten spyte van die onsekerheid en die teenkanting

As jy jou op hierdie oomblik in diep water bevind, vind vertroosting in hierdie woorde: 'U berei vir my 'n feesmaal voor die oë van al my vyande. U…
typewriter1201

Die krag van Godgegewe idees (2)

In "What the World Owes to Christians" vertel Dr Victor Pearce die verhaal van die ontstaan van die tikmasjien. 'Dis deur 'n Christen, Christopher…

Square Peg in a Round Hole

"Indeed, God has put the body together in such a way that he gives greater dignity to the parts that lack it, so that there will be no disagreements…
calmness

Wees passievol daaroor

Jesaja het gesê: 'Die Here help my, daarom het ek my gesig hard gemaak soos klip.' Jy sal nooit werklike sukses met enigiets behaal as jy nie…
judging

Moenie dat ander jou keer nie

Josef se drome het sy broers só gebelg dat hulle hom as slaaf verkoop het. Dawid is nie waardig geag om koning te wees nie. Die mense wat Jesus…