• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
fanny-crosby

Laat ons tot God nader met 'n opregte hart en met volle geloofsekerheid. Ons harte is immers gereinig van 'n skuldige gewete, en ons liggame is gewas met skoon water.  Hebreërs 10:22

Ek het opgegroei in 'n klein gemeente in Benoni. Ons het net een pianiste gehad en as sy om een of ander rede die oggend  nie daar kon wees nie, moes ons maar a capella sing. Elke keer wanneer dit gebeur het, het ons Blye versekering gesing. Ek weet nie hoekom nie, maar ek dink dit was omdat die wysie...

Read more: Blye versekering, Jesus is myn

abundant-life

Teksvers: Joh10:10:"Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê"

Niks oor die lewe self is nuut nie! Sedert Bybelse tye lees ons van misdaad, diefstal, rowers en geweldenaars in die verhaal van die Barmhartige Samaritaan en in Jesus se verwysing na Sy wederkoms as 'n gebeure soos 'n dief in die nag. In ons teksvers beskryf Hy 'n dief as iemand wat net ten doel het om dit wat aan jou behoort te vat, jou fisies skade wil...

Read more: Jou tuiste....Bewaak dit

walking-path-alone

Psalm 102:7,8: "Ek voel so verlate soos 'n pelikaan in die woestyn, soos 'n uil tussen murasies. Ek is slapeloos en het geword soos 'n eensame voël op die dak."

Hierdie raak beelde verduidelik presies die belewenis van eensame en verlate mense :

jy voel uitgestoot, jy beleef dat jy onsigbaar is in geselskap, mense stel nie belang in jou nie, hulle het jou vergeet. Mary Greer se woorde is 'n raak beskrywing: "Loneliness is living in a shell."

Jesus het sonder moeite met hierdie soort mense...

Read more: Wees mens vir ander mense

2014-06-08 183518

Hoeveel keer is jy al bemoedig met die pragtige en waar woorde van Romeine 8 vers 28? Ongelukkig laat mense baie keer die belangrikste gedeelte van die vers weg, naamlik: “Ons weet dat God alles.....”. Ja, God is aan die werk – daar agter die skerms waar geen mens kan sien nie is God aan die werk. Hy gebruik “alles” en “enige iets” en Hy maak werk daarvan en uiteindelik werk dit ten goede mee.

Dit is baie belangrik om daarop te let dat die “alles” enige iets kan wees – goed of sleg, lekker of...

Read more: Alles werk ten goede mee.....

Afrikaanse Artikels

TGIF

Sweating Outcomes

"In vain you rise early and stay up late, toiling for food to eat - for He grants sleep to those He loves." - Psalm 127:2 Coming into the Promised…
fire0407

Die krag van stilte

Om oor probleme of kwellinge te práát maak dinge soms net erger. 'So is die tong ook iets kleins, en tog kry dit groot dinge reg. 'n Klein vuurtjie…
mud_hole

Adding water to the mudhole

A husband and wife were driving down a country lane on their way to visit some friends. They came to a muddy patch in the road and the car became…
RK

Daar word gewerk in jou

Ons is te ongeduldig! As God nie binne die eerste vyf minute van ons stiltetyd met ons praat nie, staan ons op, trek ons skouers op en besluit: "Hy…
matthew-arnold2102

Jou Bybel - Lees dit elke dag (3)

Laat ons nog 'n keer kyk na wat sommige van die mees uitstaande mense in die geskiedenis oor die Bybel gesê het. Matthew Arnold: 'Mense sal na die…
Image

What Motivates You?

A young somewhat cocky cowboy was riding his horse one day when he spied a hunched-over old farm hand on a mule. Deciding to have a little fun, the…
gossip1710

Sit 'n wag voor jou mond (#1)

Die volgende is op 'n plakkaat uit die Tweede Wêreldoorlog te lees, "Onverskillige woorde kos lewens". Wanneer jy iets negatief oor iemand anders…
hand2805

Using Your Hands To Pray

A hospital chaplain visited a delightful old lady in the hospital. As he approached her bed he noticed that with the index finger of one hand she was…
resurrection1302

Jy kry nog 'n kans!

Max Lucado skryf, 'Ek het die paragraaf talle kere gelees sonder om dit raak te sien. Miskien omdat die Opstanding so opwindend is...die verbasing…
Howard_Rutledge0408

It Took Prison To Show Me How Empty I Was

Howard Rutledge, a United States pilot shot down by the Viet Cong during the Vietnam War, tells about his experience in a prison camp which the POW's…
pottery1809

In die pottebakker se hand!

"Ek het toe na die werkplek van die pottebakker gegaan en hom gekry waar hy besig was om op die pottebakkerswiel te werk. Maar die pot waarmee hy…
Image

Kry dinge gedoen

Groot take het dikwels 'n manier om ons te oorweldig. Mense wat oorweldig is, kry dit selde reg om iets te doen. Vra vir God om jou te help en pas…
lifelike0207

Leer om soos Jesus te leef

Het jy al agtergekom dat Jesus nie bang was vir mislukking nie? Dit is omdat hy nooit eers daaraan gedink het nie. Sy Vader het Hom reeds verseker…
feet-wash

Jesus Betrayed by Judas

When betrayal comes, what do you do? Get out? Get angry? Get even? You have to deal with it some way. Let's see how Jesus dealt with it. Begin by…

We Did It Last Year

Well then, should we keep on sinning so that God can show us more and more kindness and forgiveness? Of course not! Since we have died to sin, how…
blessing1709

Why God Blesses

David knew that the Lord had established him as king over Israel and that his kingdom had been highly exalted for the sake of His people Israel. - 1…
prisonbars2905

Lessons from prison

These are some of the frivolous lawsuits filed by convicted prisoners across the United States. ~ An inmate, calling himself a sports fanatic,…
nasa2507

Die ontwerp en die ontwerper

Wernher von Braun, die eerste direkteur van NASA se Marshall Space Flight Centre, wat as die vader van die Amerikaanse Ruimteprogram bekend staan,…
Image

Your Children

A lot of parents send their children to Sunday school because they sense the need to provide some religious training for their children. But there is…
babyJesus2301

Vier die koms van Christus elke dag!

Iemand het die Kersversierings weggepak en ontdek dat die baba-figuur van Jesus weg is. Toe sy haar vierjarige vra of hy weet waar dit is, het hy ja…