• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
2014-07-20 190950

Om hierdie rede sal ek julle altyd aan hierdie dinge herinner, al weet julle dit en al staan julle reeds vas in die waarheid wat aan julle bekend gemaak is. Ek ag dit immers my plig om julle aan te spoor deur julle hieraan te herinner so lank as ek nog lewe. 2 Petrus 1:12-13

Soos so baie ander die geestelike liedere het " Bring my die ou-ou-tyding" ook oorspronklik die lig as 'n gedig gesien. Daar is nie 'n vreeslike dramatiese storie daaragter nie, behalwe dat dit in 1866 geskryf is deur 'n...

Read more: Bring my die ou-ou tyding

billy-graham

U groot dade, Here, het my baie bly gemaak, ek wil juig oor wat U gedoen het. Groots is alles wat U doen, Here, ondeurgrondelik u gedagtes. Psalm 92:5-6

Die verhaal van die lied Hoe groot is U is baie besonders. Dit het alles begin met 'n gedig, "O Store Gud," wat beteken "O grote God" wat Carl Boberg, 'n jong Sweedse lekeprediker, in 1886 geskryf het. Die gedig is in 'n koerant gepubliseer en vinnig vergeet.

Jare later was hy verheug om te hoor hoe 'n Sweedse gemeente sy gedig sing op...

Read more: Hoe groot is U!

onwards

Dra jou deel van die ontberings soos 'n goeie soldaat van Christus Jesus. 'n Soldaat in aktiewe diens wat sy bevelvoerder tevrede wil stel, bemoei hom nie met die dinge van die gewone lewe nie. 2 Timoteus 2: 3-4

‘Voorwaarts Christenstryders', soos baie van ons hierdie lied ken, is in 1865 geskryf met geen bedoeling om dit ooit te publiseer nie. Die skrywer van die lied, eerwaarde Sabine Baring-Gould was op daardie stadium 'n hulp-prediker in 'n gemeente in Yorkshire in die noorde van Engeland...

Read more: Voorwaarts Christenstryders

Adelaide Pollard

Gaan af na die pottebakker se huis toe, Ek sal daar met jou praat. Ek is toe af na die pottebakker se huis toe, en hy was juis besig om iets op die skyf te maak. Maar die ding wat hy aan die maak was uit die klei, het misluk, en hy het toe iets anders gemaak soos hy dit wou hê. Jeremia 18:2-4

Adelaide Pollard was 'n Amerikaanse skrywer van Christelike liedere met 'n droom  – sy wou as 'n sendeling in Afrika gaan werk. Ongelukkig kon sy nie genoeg fondse bymekaar kry om die reis te...

Read more: Doen Slegs U Wil, Heer

Afrikaanse Artikels

scale1508

Weeg jouself op hierdie skaal!

'n Man wat probeer gewig verloor, klim op die badkamerskaal. Sy vrou vra: 'Hoe vaar jy?' Hy antwoord: 'Goed, net een probleem; volgens hierdie skaal…
gracelogo

The Savior Won

"God has made this Jesus, whom you crucified, both Lord and Christ." Acts 2:36 A transformed group stood beside a transformed Peter as he announced:…
difficult0407

He Sweetens Sour Customers

"He sweetens sour customers," said a big business man of one of his employees in explaining why he liked him. "We can afford to take good care of him…
team0406

Hoe om 'n sterk span te bou (3)

'n Belangrike aspek van spanbou is om ontvanklik te wees vir verskillende idees. Een van die grootste gevare van ouer (en meer suksesvol) word is dat…
crops1901

A choice to make

I believe that, at least to some degree, we can each exercise control over our outlook and attitudes. And the problem is - if we don't control our…
convention1211

I Love You, But...

"My wife and I arrived late to a crowded religious convention where there was standing room only. We noticed some people get up to leave, and after…
hole in jesus1106

Hy wys hulle sy hande

Dr. Paul Brand, 'n briljante chirurg wat gewerk het by die Christian Medical College in Vellore, Indië, skryf: “Ek werk byna elke dag met die wonders…
Family Fishing

When Fishermen Don't Fish

When I was in high school, our family used to fish every year during spring break. One year my brother and my mom couldn't go, so my dad let me…
stress1207

Stresontlading

Jare gelede is stres meestal gesien as 'n probleem wat mans ervaar het, maar dis nie meer die geval nie. Vroue het die stres om perfek te probeer…
fire0407

Die krag van stilte

Om oor probleme of kwellinge te práát maak dinge soms net erger. 'So is die tong ook iets kleins, en tog kry dit groot dinge reg. 'n Klein vuurtjie…
visionary1108

Jy kan dit nie alleen doen nie (2)

Jy mag dalk 'n groot visionêr wees, maar jy sal nie sukses behaal totdat jy leer om ander met jou visie te inspireer en dit aan hulle oor te dra nie.…
dino2505

Bid oor alles

Die seuntjie van 'n sendelinggesin in die oerwoude van Afrika het 'n prentjie van 'n pienk dinosourus in 'n tydskrif gesien en wou dolgraag so iets…
Letter

Mind Control

We have all heard the expression, "You are what you eat," but have you ever considered, "You are what you think?"I'd like to share a story with you.…
RKLogo_Reg

Keer terug na waar jy Hom ontmoet het

Petrus se besluit om te gaan visvang daardie aand was miskien omdat hy graag wou wegkom van alles en terugkeer na die plek waar hy die Here ontmoet…
connor0605

The gift of music

"Time can bring you down, time can bend your knees. Time can break your heart, have you begging please. Beyond the door there's peace I'm sure, And I…
fire0312

Sien die hand van God daarin

Die Bybel stel dit: 'Die volgende oggend het die bediende van Elisa, die man van God, vroeg opgestaan, en toe hy uitgaan, sien hy al die manne en die…
Image

Om jouself te bemeester

Laat jou vlees weet wie in beheer is. Soek elke dag vir geleenthede om vir jouself "nee" te sê. As jy dit doen, sal jy in staat wees om nee te sê…
sportscar

Is it obvious?

A woman had a problem -- her husband was a loud snorer and kept her awake at night. So she called the doctor one morning, and asked him if there was…
Under Arrest0512

Satan Is Verslaan

Kyk jy ook graag daardie TV-reekse waar die polisie die krimineel verras deur te sê: 'Jy's onder arres,' dan sy hande boei en hom in hegtenis neem?…
faithfulness2107

A Faithful Man

A faithful man will be richly blessed, but one eager to get rich will not go unpunished. - Proverbs 28:20 There is a distinct difference between the…