Latest additions to website
- Gray hair, Hunting, Revealing secrets
- Interesting Facts # 394
- Suffering for the Salvation of Another
- Altar Call, Windshield, GPS backup
- Interesting Facts # 393
- Listening to your heart
- Not to be eaten, The Lords Prayer, Birthday presents
- Interesting Facts # 392
- Moet nooit ophou groei nie
- Of primary importance
- the Paper, New policy, Late night call
- Interesting Facts # 394
- When You See Jesus
- Draai terug na God
- Wat kan ek glo?
- The Principle of the Path
- Tax savings, Siblings, Honesty
- Interesting facts # 393
- A conspiracy of kindness
- Reigniting Your Passion For God
- Interesting Facts # 392
- God of Geld?
- Practicing With Wet Footballs, Just In Case
- Museum, Black Death, Parked vehicle
- Man's Best Friend, Good lawyer, Marksman, Hard Work
- Interesting Facts #391
- The Miracle of the Carpenter
- School play, Fishing, New address
- Interesting Facts # 390
- Who's your hero?

We enjoy and appreciate your comments and feedback. Please take a minute to say "hello". To enter a comment, simply click on the link below.
Ons geniet en waardeer julle kommentaar en terugvoering. Spandeer gerus net 'n minuut om "hallo" te sê. Kliek die "Post Message" skakel hieronder om 'n boodskap by te voeg.
Pierre: Dankie
Monday, 01 March 2010
C: Dankie
Dit is waarlik 'n blessing om die Devotionals te ontvang.
Friday, 05 February 2010
Guest: Me
Ek beleef regtig 'n miserable dag. En sommer uit pure moedeloosheid klik ek weer op vanoggend se stukkie. (Die stukkie was bedoel vir my.) Uit die hoek van my oog sien ek "Dink jy aan opgee? Moenie" - klik daarop en lees. Maar hier kom die uitsonderlike: terwyl ek dit lees, is my radio aan en speel die Hallelujakoor uit die Messias!! Ek lees dus nie net nie - ek hoor dit ook. God sorg vir elkeen van ons op wonderbaarlike en uitsonderlike manier.
Monday, 01 February 2010
Hester: Baie dankie
Ek wil graag BAIE DANKIE se vir al die wonderlike dagstukkies wat jy met soveel passie en liefde vir ons saamstel, ek weet dit verg baie tyd, aandag, opsoek en wat ookal daarmee gepaard gaan om dit vir ons elke dag betyds op ons rekenaars te kry.
Ek wens jou en jou gesin 'n geseende feesgety toe en dat julle darem 'n paar dae sal kan afskaal en 'n bietjie rus inkry.
Nogmaals dankie.
Friday, 18 December 2009
Conrad: Daily Devotional
Thursday, 05 November 2009
Hester: Dankie
Wednesday, 21 October 2009
Marlene: Inspirerende bediening
Baie dankie weereens vir 'n genotvolle, bemoedigende, inspirerende bediening!!!
Dankie vir jou "ek beleef" wat jy met ons deel Johann.
Ons geniet en waardeer Israel en sy ryk verskeidenheid mense en ag dit 'n voorreg om in 'n tyd soos hierdie waarin ons leef hier te mag dien.
Weereens baie dankie vir Ministriesworldwide! Die siel wat laaf sal self gelaaf word!
Met groot waardering en seenwense
Tuesday, 20 October 2009
W: Dankie
Dankie vir jou mooi boodskappies elke dag - ek waardeer dit
Wednesday, 16 September 2009
Meloni: Dankie!
Ek wil net dankie sê vir die dagstukkies elke dag, ek "forward" dit aan my vriende en almal is te dankbaar vir die pad kos op `n lang pad.
Wednesday, 09 September 2009
Marius: Thanks
God Bless !!!
Wednesday, 09 September 2009
C: Thank you
Thank you so much for todays messages
03/09/2009
Thursday, 03 September 2009
H: Thank you
Thank you so much for the emails.... appreciate it more than you would ever know...
Monday, 31 August 2009
Dave: Dankie
Baie, baie dankie vir die afgelope jare se Ministries elke oggend ontvang. Jou werk is awesome. Baie dankie
Sterkte met jou great werk en hou so aan, dit het werklik ‘n impak op mense om die wereld.
Monday, 31 August 2009
Deon: Wat Moses oorgekom het (2)
Jy sal nie weet hoe hierdie boodskap oor moses se oorkomings (2) vanoggend ons harte roer nie.
ons is nou 9 maande hier in
ons het verlede jaar 'n baie slegte finansiele jaar in ons besigheid beleef deur besigheid te doen met kinders van die wereld en het om en by R500 000 verloor. dus was ons finansieel nie in staat om enigsens hierheen te kom sonder God se hulp nie. die vakansie was reeds in januarie betaal en dit was al rede hoekom ons kon kom. om dus weer hierheen te kom was in ons mind onmoontlik. maar by God is alles moontlik en binne 2 weke is alles wat ons besit het verkoop, karre, lorries, gereedskap, karavaan en ons het die geld vir die vliegtuigkaartjies, 'n maand se verblyf en nog ekstra geld vir die onbekende uitgawes gehad.
presies 1 maand sedert ons laas die land verlaat het was ons terug. dit is nou 9 maande later en die pad was nog nie een dag maklik nie. dit is eensaam hier, ver van die bekende, sonder familie en vriende, MAAR GOD IS HIER. Hy het ons nog nie een dag alleen gelaat nie. ons het elke dag nog Sy voorsiening in ons lewe ervaar en ons is nou in die fase waar God ons laat dwaal in die woestyn. om ons te leer wat ons hier moet doen.
ons dra Sy lig uit. ons dra Sy boodskap oor en ons is dag en nag op ons kniee. dankie vir hierdie bemoedigende boodskap.
bid ook dat God vir ons nog deure hier sal oop maak en dat ons met nog meer mense hier in aanraking sal kom wat God se boodskap moet leer. die eilandbewoners is of Hindu, Moslem of Katoliek. dus is hier baaaaaiiiiieeeee siele om vir God te wen.
Boeta, ek waardeer jou skrywe so geweldig baie - ek
Vader is getrou en in staat tot soveel meer as wat ons ook aan
Ek bring julle sommer hier naby my hart in en sal vir julle intree by Vader.
Blessings daar!
Johann
Sunday, 16 August 2009
C: Inspiration
Thank you for the most beautiful inspiration - I really need them right now
Wednesday, 12 August 2009
Deon: Dagstukkies
Tuesday, 28 July 2009
Sonette: Dagstukkies
Sunday, 12 July 2009
Hester: Dankie
Tuesday, 16 June 2009
Bertus: Tiendes
Sunday, 07 June 2009
Brenda: Dagstukkies
Friday, 22 May 2009
