Subscribe and receive a devotional 3 times a week containing inspiration and humor published on this site. Your information is safe and will not be shared with anyone. | Teken in vandag en ontvang ons dagstukkie en humor 3 maal per week. Jou inligting is veilig en word nie met enige ander persoon gedeel nie.
Draai terug na God sal Christene help om weer 'n lewe naby God te lei wat gekenmerk word deur 'n geïntegreerde Christelike lewenswyse waarby 'n mens se hart, verstand en hande betrokke is. ( Lees meer )
Where you want to go in life and the path you choose to get there don't always agree - despite good intentions. Teaching that our direction determines our destination, Stanley offers a story-driven, Bible-based road map to help readers avoid unnecessary disappointments and attain their goals for their marriages, careers, finances, and more
Sterk, passievolle mans met integriteit is in vandag se tyd baie nodig. ’n Man na God se beeld sal jou help om van ’n gewone man te verander tot ’n ware man van God. Ontdek die Bybelse patroon vir groei en word toegerus vir radikale verandering.( Lees meer )
In Wat kan ek glo? verduidelik Adrio König wat ons glo, maar ook wat ons nie glo nie. Daarby moet elke Christen ook 'n diepgrondige kennis én verstaan van die Bybel hê. Want daarsonder kan jy nie groei in jou geloof nie, kan jy nie vasstaan teen die aanslae van die Bose nie. ( Lees meer )
Ontdek in Wie sê julle is Ek? wat daar deur die eeue heen oor Jesus gesê is en word toegerus om ’n persoonlike belydenis oor Jesus Christus te formuleer en te besef wie Hy regtig is.( Lees meer )
In this post-modern era where calculated questions are revered above forthright answers, where relative truth and greyness is lauded over sound doctrine, along comes a “How to, what for, that’s it!” book of answers in black and white.
Every weekday we send out an inspirational email containing the latest additions to this website.
Subscription is free and you don't have to join our church :)