• 2014-03-17-12-03-05103719515
  • 2014-03-17-12-03-43195046250
  • 2014-03-17-12-03-071878311798
  • 2014-03-25-03-03-02462461642
2014-03-17-12-03-051037195151 2014-03-17-12-03-431950462502 2014-03-17-12-03-0718783117983 2014-03-25-03-03-024624616424
victory

Drikus* het vyf jaar gelede sy lewe oorgegee aan Jesus Christus en Hom aangeneem as sy Saligmaker. Hy aanbid getrou in n gemeente en lees gereeld sy Bybel. Drikus* kry egter in verskeie areas van sy lewe nie oorwinning oor verkeerde gewoontes nie. Hy voel hy faal homself en die Here, en verloor telkens sy vrymoedigheid. Elke keer wat hy verkeerde besluite neem voel hy skuldig en onwaardig. Hy vertel dat alhoewel hy lief is vir die Here, hy nie noodwendig voel hy is in oorwinning nie. Hy het al...

Read more: Die Outoriteit Van Die Gelowige (1)

502504642 295x166

Kliek hier vir die video weergawe

Dis treffend dat die koms van Jesus aangekondig is met beloftes van vrede. Sy geboorte sou die mensdom inlei in vrede in, en volgens Jesaja sou Hy selfs die Vredevors genoem word. Die profeet maak melding van ‘n ‘vrede sonder einde’ onder Sy heerskappy.

Wanneer Jesus sy dissipels voorberei op Sy terugkeer na die Vader toe, gee Hy Sy vrede vir hulle. Hy sê ook dat Hy die wêreld oorwin het, en ons daarom kan moed hou! (Joh 16:33)

Jesus se belofte van vrede is...

Read more: Vrede vir jou huis! 

toothpaste

Ek raak een oggend bewus van die tandepasta buisies in ons badkamer waarvan die een so te sê leeg was. Wat my opgeval het was die een wat basies leeg was, maar nog so een of twee keer se borsel sarsies inhet. Om die laaste bietjie tandepaste in die hande te kry druk mens mos die buisie se kop later dat hy knak.

Dit het my laat dink aan mense wie se lewenskrag deur omstandighede uitgemergel is, ‘n geknakte gees. ‘n Siel wat in die woestyn ronddwaal, elke dag ‘n herhaling van gister met geen...

Read more: Leë tandepastebuisie

fiena

Fiena is ons oudste kat. Aanvanklik gedoop; Jakomiena Wilhelmina, staan sy ook bekend as Stefaansie, Faansie, Fanna en die afgelope paar jaar, sommer Ou Kat of Ou Vrou.

Ou Fiena is darem nie meer vandag se kat-kjênd nie. Sy is darem al in mense jare ‘n rype 20 jaar oud en in katjare word sy beskou as ‘n fossiel.

Ek het al ‘n paar keer die opmerking gemaak (tot hewige ontsteltenis van wie dit ook al aanhoor) dat Fiena 5 jaar gelede al vergeet het om dood te gaan (of wat katte ook al doen in...

Read more: Geduld

Afrikaanse Artikels

feet-wash

Jesus Betrayed by Judas

When betrayal comes, what do you do? Get out? Get angry? Get even? You have to deal with it some way. Let's see how Jesus dealt with it. Begin by…
typewriter1201

Die krag van Godgegewe idees (2)

In "What the World Owes to Christians" vertel Dr Victor Pearce die verhaal van die ontstaan van die tikmasjien. 'Dis deur 'n Christen, Christopher…
secondchance1509

A Second Chance

“I came to give life—life in all its fullness.” John 10:10 Not many second chances exist in the world today. Just ask the kid who didn’t make the…
Image

Finding Fault

Sid and Barney head out for their usual 9 holes. Sid says, “Let’s make the time worth the while, at least for one of us, and bet $5 on the lowest…
fanny-crosby

Blye versekering, Jesus is myn

Laat ons tot God nader met 'n opregte hart en met volle geloofsekerheid. Ons harte is immers gereinig van 'n skuldige gewete, en ons liggame is gewas…
Waterloo

When The Fog Lifted

It was June 18, 1815, the Battle of Waterloo. The French under the command of Napoleon were fighting the Allies (British, Dutch, and Germans) under…
warover0607

The war is over

The story is told about a man in Amsterdam who, not so long ago, was feeling guilty about something he had done, so he went and talked to his…
William Gladstone1702

Jou Bybel - Lees dit elke dag (1)

Kom ons lees wat sommige van die mees uitstaande leiers in die geskiedenis oor die Bybel gesê het. William Gladstone, 'n Britse Eerste Minister:…

Pause that Refreshes

Coke had an advertising campaign a few years ago that depicted this drink as "the pause that refreshes". Yesterday, as I was driving through the…
maxlucado

He Did It Just For You

When God entered time and became a man, he who was boundless became bound. Imprisoned in flesh. Restricted by weary-prone muscles and eyelids. For…
finance0702

Oorleef die Finansiële Storm (2)

As jy oor jou skuld en werk bekommerd is: 1) Moenie paniekerig raak nie. Blaai deur die bron van alle wysheid: 'Die Here is my herder, ek kom niks…
E Stanley Jones0607

Eindig sterk!

Kaleb is die kampioen van die 'tweede helfte'. '"Gee vir my asseblief die heuwelgebied. Ek is vandag nog net so sterk soos toe ek 40 jaar oud was."'…

Life Isn't Easy

Unfortunately there are some things that children should be learning in school, but don't. Not all of them have to do with academics. For the benefit…
revlon0806

You have a chance

Charles Revson, founder of the successful cosmetic manufacturing firm Revlon, once said, "In our factory we make lipstick. In our advertising, we…
jc_ryle1804

Dis 'n Geloofstoets

Toe Jesus verduidelik het wat dit verg om Hom te volg, het sommige van Sy dissipels nie daarvoor kans gesien nie. Die impak van dié wat volhard het,…
angellight

Deur engele beskerm (2)

Hier is 'n belofte wat jy elke dag jou eie kan maak. "...sal geen kwaad jou tref, en geen ramp naby jou tent kom nie. Want Hy sal sy engele beveel om…
Jairus

Believe

by Max Lucado Jairus fell at Jesus' feet, "saying again and again, 'My daughter is dying. Please come and put your hands on her so she will be healed…
Image

Ontdek jouself

'n Fabel vertel van 'n seun wat gaan bergklim het en 'n eier uit 'n arend se nes gevat het. Hy het dit tuis onder 'n hen gaan sit. Toe die arend…
RK

Sny jou eie gras - nie iemand anders s'n nie

Petrus het baie opinies oor ander gehad. Miskien is jy soos hy. Een dag het hy by Johannes se sake ingemeng en gesê: "Here, maar wat van hom?" Jesus…
blessing1709

Why God Blesses

David knew that the Lord had established him as king over Israel and that his kingdom had been highly exalted for the sake of His people Israel. - 1…