Ministries Worldwide - devotional - dagstukkies - inspiration - inspirational - getuienisse - testimonies - humour - humor

Lyftaal

Ai, dis darem lekker om ‘n kind van God te wees! Maar kan ander dit sien en deel ons dit met ongelowiges? Hehe, ons almal is nie so glad met die mond nie, is maar bang om te getuig. Hoe nou? Gebruik jou leefstyl and how you go about. Houding en wat jy doen en hoe jy dit doen vertel baie van wie jy is en Wie in jou is (Mat 5:16)

Jacob Rheeder - Rigtingwyser