Latest Inspirational Stories
- Jy kan beter doen!
- Kom nes jy is
- Wees gewillig om klein te begin!
- Jesus is die pad
- Om waterbakke te kap wat nie water hou nie!
- Doen dit met oorgawe
- Kom kyk self
- Moenie die bal laat val nie
- 'n Boodskap vir jou
- Die grootste waarborg
- Luister en lewe!
- Good and Bad news
- A chance lost
- Om goed te doen
- Lewe in geloof
Latest additions to website
- Altar Call, Windshield, GPS backup
- Interesting Facts # 393
- Listening to your heart
- Not to be eaten, The Lords Prayer, Birthday presents
- Interesting Facts # 392
- Moet nooit ophou groei nie
- Of primary importance
- the Paper, New policy, Late night call
- Interesting Facts # 394
- When You See Jesus
- Draai terug na God
- Wat kan ek glo?
- The Principle of the Path
- Tax savings, Siblings, Honesty
- Interesting facts # 393
- A conspiracy of kindness
- Reigniting Your Passion For God
- Interesting Facts # 392
- God of Geld?
- Practicing With Wet Footballs, Just In Case
- Museum, Black Death, Parked vehicle
- Man's Best Friend, Good lawyer, Marksman, Hard Work
- Interesting Facts #391
- The Miracle of the Carpenter
- School play, Fishing, New address
- Interesting Facts # 390
- Who's your hero?
- Adam And Eve, Instructor, Robbing a bank, Mommy
- Interesting Facts # 389
- It Was Those Deacons
| Die grootste waarborg |
|
|
|
| Written by Radiokansel | |||
|
Max Lucado skryf: "Ek het 'n tydjie lank in 'n stofsuierfabriek gewerk, waar ons stofsuiers van voor tot agter aanmekaar gesit het. Die laaste stap in die proses was om die boks te verseël en uit te pos. Op hierdie punt is daar reeds baie tyd en geld in die masjien belê, en ons het dus moeite gedoen met die verpakking. Elke stofsuier is versigtig toegedraai, verpak, in 'n boks verseël, die bestemming opgestempel en hulle is vasgemaak binne-in die vervoertrok. Die stofsuiers was veilig. Net so sien God om na Sy mense. Hy merk en beskerm ons met Sy sterkste krag: Sy Gees. Hy trek vir ons 'n geestelike wapenrusting aan, omring ons met engele en kom woon self in ons." Daar is dus goeie nuus, want "in Hom is julle verseël vir 'n dag van verlossing" (Efesiërs 4:30 NLV). Bron : Radiokansel
|




Jesus het gesê: "Ek sal ook die ewige lewe aan hulle gee, en hulle sal so nimmer as te nooit verlore gaan" (Johannes 10:28 NLV). As ouers verstaan ons dit goed. Wanneer ons kinders val, tel ons hulle op. Ons help hulle reg, maar verwerp hulle nie. Hulle is gebore met ons gene en sal daarmee sterf. God het dieselfde verhouding met ons. Wanneer ons glo, word ons 'God se kinders'. Hy verander ons stamboom, herdefinieer ons geestelike ouerskap en verseker sodoende ons verlossing. Hy merk ons met Sy Gees. "...is julle, toe julle tot geloof gekom het, tot God se eiendom gemerk. Hierdie eiendomsteken is die Heilige Gees" (Efesiërs 1:13 NLV).