Latest Inspirational Stories
- Verslaan die reuse in jou lewe
- Jy kan beter doen!
- Kom nes jy is
- Wees gewillig om klein te begin!
- Jesus is die pad
- Om waterbakke te kap wat nie water hou nie!
- Doen dit met oorgawe
- Kom kyk self
- Moenie die bal laat val nie
- 'n Boodskap vir jou
- Die grootste waarborg
- Luister en lewe!
- Good and Bad news
- A chance lost
- Om goed te doen
Latest additions to website
- Gray hair, Hunting, Revealing secrets
- Interesting Facts # 394
- Suffering for the Salvation of Another
- Altar Call, Windshield, GPS backup
- Interesting Facts # 393
- Listening to your heart
- Not to be eaten, The Lords Prayer, Birthday presents
- Interesting Facts # 392
- Moet nooit ophou groei nie
- Of primary importance
- the Paper, New policy, Late night call
- Interesting Facts # 394
- When You See Jesus
- Draai terug na God
- Wat kan ek glo?
- The Principle of the Path
- Tax savings, Siblings, Honesty
- Interesting facts # 393
- A conspiracy of kindness
- Reigniting Your Passion For God
- Interesting Facts # 392
- God of Geld?
- Practicing With Wet Footballs, Just In Case
- Museum, Black Death, Parked vehicle
- Man's Best Friend, Good lawyer, Marksman, Hard Work
- Interesting Facts #391
- The Miracle of the Carpenter
- School play, Fishing, New address
- Interesting Facts # 390
- Who's your hero?
| Luister en lewe! |
|
|
|
| Written by Radiokansel | |||
|
Dit klink amper te eenvoudig. Ons verwag dat verlossing moeiliker sal wees. Moses en sy volgelinge het dalk ook meer verwag: om 'n salf aan te maak, mekaar te behandel, terug te veg. Ons sê dan: "God help diegene wat hulleself help." Maar Jesus sê: "Glo net." Jy glo dat die stoel waarop jy sit, jou gewig sal dra. Jy vertrou dat die lig sal aangaan wanneer jy die skakelaar druk. Jy vertrou gereeld op kragte wat jy nie kan sien nie, om dinge te doen wat jý nie kan nie. Jesus vra dat jy vandag dieselfde sal doen. Bron : Radiokansel
|




Toe Jesus vir Nikodemus gesê het dat hy weer gebore moet word, het hy nie verstaan nie. Jesus het toe verduidelik dat 'n pasgebore kind toelaat dat sy ouers dinge vir hom doen. "Daar moet meer hieraan wees", het Nikodemus gedink. Toe sê Jesus: "Net soos Moses die slang in die woestyn verhoog het, so moet die Seun van die Mens verhoog word sodat elkeen wat in Hom glo die ewige lewe kan hê" (Johannes 3:15 NLV). Dít het Nikodemus verstaan! God kon uiteindelik nie meer na al die gekla luister nie, en "...het toe giftige slange onder die volk gestuur... Baie uit Israel is daarvan dood" (Numeri 21:6 NLV). Die oorblywendes het Moses gesmeek om God te vra vir genade. "Die Here het vir Moses gesê: 'Maak vir jou 'n afbeelding van 'n giftige slang en sit dit bo-op 'n paal. Elkeen wat gepik is en daarna kyk, sal bly leef'" (Numeri 21:8 NLV). Die gepikte Israeliete is genees deur na die paal te kyk; so ook vind sondaars verlossing deur na Christus te kyk. Luister en lewe!