Latest Inspirational Stories
- Verslaan die reuse in jou lewe
- Jy kan beter doen!
- Kom nes jy is
- Wees gewillig om klein te begin!
- Jesus is die pad
- Om waterbakke te kap wat nie water hou nie!
- Doen dit met oorgawe
- Kom kyk self
- Moenie die bal laat val nie
- 'n Boodskap vir jou
- Die grootste waarborg
- Luister en lewe!
- Good and Bad news
- A chance lost
- Om goed te doen
Latest additions to website
- Gray hair, Hunting, Revealing secrets
- Interesting Facts # 394
- Suffering for the Salvation of Another
- Altar Call, Windshield, GPS backup
- Interesting Facts # 393
- Listening to your heart
- Not to be eaten, The Lords Prayer, Birthday presents
- Interesting Facts # 392
- Moet nooit ophou groei nie
- Of primary importance
- the Paper, New policy, Late night call
- Interesting Facts # 394
- When You See Jesus
- Draai terug na God
- Wat kan ek glo?
- The Principle of the Path
- Tax savings, Siblings, Honesty
- Interesting facts # 393
- A conspiracy of kindness
- Reigniting Your Passion For God
- Interesting Facts # 392
- God of Geld?
- Practicing With Wet Footballs, Just In Case
- Museum, Black Death, Parked vehicle
- Man's Best Friend, Good lawyer, Marksman, Hard Work
- Interesting Facts #391
- The Miracle of the Carpenter
- School play, Fishing, New address
- Interesting Facts # 390
- Who's your hero?
| Genade ter elfde uur |
|
|
|
| Written by Radiokansel | |||
|
Jy mag dalk reken: "'Niemand betaal 'n volle dagloon vir een uur se werk nie." Maar God doen dit wel! Bekering op 'n sterfbed en lewenslange geloof lei beide deur dieselfde hemelpoort. Hulle word weliswaar nie gelyk beloon nie, maar hulle word gered deur dieselfde genade. Dit voel nie regverdig nie. Die werkers in Jesus se storie het ook gekla. "Is dit dan teen die wet om met my geld te maak soos ek goeddink?" (Matteus 20:15 NLV), het die boer gevra. Die misdadiger aan die kruis bewys dat God jou gebed sal antwoord, al vra jy vir genade met jou laaste asem. Die Verlore Seun het "al sy geld verkwis" (Lukas 15:13 NLV). Verbeel jou hierdie seun wat sy vader se goedheid minag en sy geld uitspattig vermors. Maar hy het teruggekom. "En toe hy nog ver was, het sy pa hom gesien aankom. Oorweldig met liefde en deernis het hy na sy seun toe gehardloop, hom omhels en gesoen" (Lukas 15:20 NLV). Die vader het sy seun se plek gereed gehou. En God bewaar joune ook. Genade ter elfde uur beteken dat as jy hierdie woorde lees, en iets daaromtrent doen, dit nie te laat is nie. Bron: Radiokansel
|




Jesus het die storie vertel van 'n boer wat stukwerkers gehuur het: sommiges 6-uur die oggend, sommiges 9-uur, sommiges eers 3-uur die middag en ander 5-uur, net voor staaktyd. Verrassend genoeg is almal dieselfde loon betaal. Toe die klagtes begin vlieg, het die boer gesĂȘ: "Ek het dit goedgevind om vir die een wat laaste begin het, dieselfde te gee as vir jou."