Latest Inspirational Stories
- Jy kan beter doen!
- Kom nes jy is
- Wees gewillig om klein te begin!
- Jesus is die pad
- Om waterbakke te kap wat nie water hou nie!
- Doen dit met oorgawe
- Kom kyk self
- Moenie die bal laat val nie
- 'n Boodskap vir jou
- Die grootste waarborg
- Luister en lewe!
- Good and Bad news
- A chance lost
- Om goed te doen
- Lewe in geloof
Latest additions to website
- Altar Call, Windshield, GPS backup
- Interesting Facts # 393
- Listening to your heart
- Not to be eaten, The Lords Prayer, Birthday presents
- Interesting Facts # 392
- Moet nooit ophou groei nie
- Of primary importance
- the Paper, New policy, Late night call
- Interesting Facts # 394
- When You See Jesus
- Draai terug na God
- Wat kan ek glo?
- The Principle of the Path
- Tax savings, Siblings, Honesty
- Interesting facts # 393
- A conspiracy of kindness
- Reigniting Your Passion For God
- Interesting Facts # 392
- God of Geld?
- Practicing With Wet Footballs, Just In Case
- Museum, Black Death, Parked vehicle
- Man's Best Friend, Good lawyer, Marksman, Hard Work
- Interesting Facts #391
- The Miracle of the Carpenter
- School play, Fishing, New address
- Interesting Facts # 390
- Who's your hero?
- Adam And Eve, Instructor, Robbing a bank, Mommy
- Interesting Facts # 389
- It Was Those Deacons
| God gee nooit op nie |
|
|
|
| Written by Radiokansel | |||
|
Die Psalmdigter sê: "U sluit my in... U hand van seën is op my. Waarheen sou ek kon gaan om u Gees te ontwyk. Of waarheen sou ek kon uitwyk om u teenwoordigheid te ontvlug? Gaan ek op na die hemel toe, is U daar; gaan lê ek in die doderyk, dan is U ook daar!" (Psalm 139:5-10 NLV). God se genade is wonderlik! Petrus het gesê: "Hy wag geduldig...Hy wil nie hê dat sommige verlore gaan nie, en daarom gee Hy meer tyd dat almal tot inkeer kan kom" (2 Petrus 3:9 NLV). God sal jou tot by die eindhoeke van die aarde volg om jou nog 'n kans te gee om jou lewe vir Hom te gee. Bron: Radiokansel
|




'n Londense busbestuurder moes passasiers vervoer na Billy Graham se uitreikdienste by Wembley Stadion. Toe een van hulle hom saamnooi, het hy die uitnodiging van die hand gewys. In die volgende jaar het hy New York toe verhuis en toe Billy by Madison Square Gardens optree, moes hy weer eens passasiers soontoe vervoer. 'n Dame op die bus het hom gevra of hy hulle wil vergesel. Weereens het hy hoflik verskoning gemaak. Later is hy met 'n Australiese vrou getroud en het in Sydney gewerk, waar hy merkwaardiglik wéér aangestel is om mense na 'n byeenkoms van Billy te vervoer. "In retrospeksie", sê hy, "maak nie saak wáár ek was nie; daar was Billy Graham. Ek het na hom gaan luister en my lewe aan die Here oorgegee - my beste besluit nog."