Latest Inspirational Stories
- Verslaan die reuse in jou lewe
- Jy kan beter doen!
- Kom nes jy is
- Wees gewillig om klein te begin!
- Jesus is die pad
- Om waterbakke te kap wat nie water hou nie!
- Doen dit met oorgawe
- Kom kyk self
- Moenie die bal laat val nie
- 'n Boodskap vir jou
- Die grootste waarborg
- Luister en lewe!
- Good and Bad news
- A chance lost
- Om goed te doen
Latest additions to website
- Gray hair, Hunting, Revealing secrets
- Interesting Facts # 394
- Suffering for the Salvation of Another
- Altar Call, Windshield, GPS backup
- Interesting Facts # 393
- Listening to your heart
- Not to be eaten, The Lords Prayer, Birthday presents
- Interesting Facts # 392
- Moet nooit ophou groei nie
- Of primary importance
- the Paper, New policy, Late night call
- Interesting Facts # 394
- When You See Jesus
- Draai terug na God
- Wat kan ek glo?
- The Principle of the Path
- Tax savings, Siblings, Honesty
- Interesting facts # 393
- A conspiracy of kindness
- Reigniting Your Passion For God
- Interesting Facts # 392
- God of Geld?
- Practicing With Wet Footballs, Just In Case
- Museum, Black Death, Parked vehicle
- Man's Best Friend, Good lawyer, Marksman, Hard Work
- Interesting Facts #391
- The Miracle of the Carpenter
- School play, Fishing, New address
- Interesting Facts # 390
- Who's your hero?
| In die vuur |
|
|
|
| Written by Radiokansel | |||
|
1) Deur God te gehoorsaam spring jy nie noodwendig moeilikheid vry nie. Jy kan nie verwag dat die wêreld jou altyd sal verstaan of waardeer nie. Kyk maar na Christus: "In Hom was daar lewe, en dié lewe het gedien as die lig vir die mense. Die lig verlig die duisternis en die duisternis kan dit nie uitdoof nie" (Johannes 1:4-5 NLV). 2) Jy is nie alleen nie; God is saam met jou in jou nood. Toe koning Nebukadnesar in die brandende oond kyk, het hy gesê: "Ek sien dan vier mans in die oond rondloop. Hulle is nie vasgebind nie. Hulle makeer niks. Die vierde een lyk soos 'n seun van die gode" (Daniël 3:25 NLV). In plaas daarvan dat hulle verteer is, is die toue deur die vuur weggebrand en is hulle bevry. Skep moed wanneer jy gebind voel deur jou omstandighede, want God is met jou en sal jou bevry. 3) Jou nood sal jou getuienis word. Ander kyk na jou. Jou getrouheid aan God sal hulle lewens aanraak op maniere wat geen preek kan nie. Almal in Babilon het geweet dat hierdie drie mans gelowig was, maar sou hul geloof hulle van die vuur kon red? Natuurlik! 4) Aan die einde van jou nood wag daar groot seën. "Daarna het hy Sadrag, Mesag en Abednego bevorder" (Daniël 3:30 NLV). Dit is 'n Bybelse beginsel: wanneer jy getrou is in tye van nood, kan jy op God vertrou in tye van voorspoed. Bron: Radiokansel
|




Die storie van die drie mans in die vlammende oond, laat ons vier dinge besef: