Latest Articles
- Listening to your heart
- Moet nooit ophou groei nie
- Of primary importance
- When You See Jesus
- A conspiracy of kindness
- God of Geld?
- Practicing With Wet Footballs, Just In Case
- The Miracle of the Carpenter
- Who's your hero?
- It Was Those Deacons
- WHAT I DUN
- Being Valentine
- Give thanks for your friends
- Rentmeesterskap
- Good Works!
Latest additions to website
- Altar Call, Windshield, GPS backup
- Interesting Facts # 393
- Listening to your heart
- Not to be eaten, The Lords Prayer, Birthday presents
- Interesting Facts # 392
- Moet nooit ophou groei nie
- Of primary importance
- the Paper, New policy, Late night call
- Interesting Facts # 394
- When You See Jesus
- Draai terug na God
- Wat kan ek glo?
- The Principle of the Path
- Tax savings, Siblings, Honesty
- Interesting facts # 393
- A conspiracy of kindness
- Reigniting Your Passion For God
- Interesting Facts # 392
- God of Geld?
- Practicing With Wet Footballs, Just In Case
- Museum, Black Death, Parked vehicle
- Man's Best Friend, Good lawyer, Marksman, Hard Work
- Interesting Facts #391
- The Miracle of the Carpenter
- School play, Fishing, New address
- Interesting Facts # 390
- Who's your hero?
- Adam And Eve, Instructor, Robbing a bank, Mommy
- Interesting Facts # 389
- It Was Those Deacons
| Vermy struwelinge |
|
|
|
| Written by Radiokansel | |||
Toe die weiveld wat hulle gedeel het, te klein raak vir hul vee, het Abram vir Lot gesê: "... Hierdie getwis tussen ons veewagters moet einde kry...Ons is tog naby familie" (Genesis 13:8 NLV). Ons kan twee belangrike lesse hieruit leer:
1) Moenie wag nie, neem die inisiatief. Abram het nie gesê: "Ek gaan nie hierby betrokke raak nie." Nee, hy het besef dat hy die saak sou moes aanroer voordat dit 'n wig tussen hulle sou indryf. Insig (om vooruit te sien) is wat nodig is om langtermynverhoudings te bou. God het kort gelede vir Abram belowe: "...Ek sal jou seën sodat jy geëerd sal wees..." (Genesis 12:2 NLV). Sodanige seën vra om wysheid. Vir God se belofte aan Abram om vervul te word, moes hy hierdie situasie reg hanteer. Niemand hou van konfrontasie nie, maar ter wille van jou toekomstige vrede en voorspoed, is dit belangrik dat jy dinge reg hanteer voordat dit hand uit ruk. 2) Moenie bekommerd wees dat jy ingedoen mag word nie, God sal jou vergoed. Lot, die jonger man, kies toe die vrugbare, waterryke Jordaanvlakte, en los Abram met die kortste end. Omdat hy ouer was, kon Abram seker rang getrek het en aangedring het op die beter grond, maar hy het nie. Hy het twee dinge besef: a) Hy het sy verhouding met Lot ontgroei en dit was tyd om met grasie uit te tree, en b) Sy waardes en doelwitte was onversoenbaar met Lot se idees. Lot se keuse het opgegaan in vlamme, maar dit wat Abram gekies het, is tot seën gemaak vir die hele mensdom. So, wees 'n vredemaker en wandel in God se seën. Bron : Radiokansel
|





Toe die weiveld wat hulle gedeel het, te klein raak vir hul vee, het Abram vir Lot gesê: "... Hierdie getwis tussen ons veewagters moet einde kry...Ons is tog naby familie" (Genesis 13:8 NLV). Ons kan twee belangrike lesse hieruit leer: