Latest Articles
- Suffering for the Salvation of Another
- Listening to your heart
- Moet nooit ophou groei nie
- Of primary importance
- When You See Jesus
- A conspiracy of kindness
- God of Geld?
- Practicing With Wet Footballs, Just In Case
- The Miracle of the Carpenter
- Who's your hero?
- It Was Those Deacons
- WHAT I DUN
- Being Valentine
- Give thanks for your friends
- Rentmeesterskap
Latest additions to website
- Gray hair, Hunting, Revealing secrets
- Interesting Facts # 394
- Suffering for the Salvation of Another
- Altar Call, Windshield, GPS backup
- Interesting Facts # 393
- Listening to your heart
- Not to be eaten, The Lords Prayer, Birthday presents
- Interesting Facts # 392
- Moet nooit ophou groei nie
- Of primary importance
- the Paper, New policy, Late night call
- Interesting Facts # 394
- When You See Jesus
- Draai terug na God
- Wat kan ek glo?
- The Principle of the Path
- Tax savings, Siblings, Honesty
- Interesting facts # 393
- A conspiracy of kindness
- Reigniting Your Passion For God
- Interesting Facts # 392
- God of Geld?
- Practicing With Wet Footballs, Just In Case
- Museum, Black Death, Parked vehicle
- Man's Best Friend, Good lawyer, Marksman, Hard Work
- Interesting Facts #391
- The Miracle of the Carpenter
- School play, Fishing, New address
- Interesting Facts # 390
- Who's your hero?
| Berei jouself gedurig voor |
|
|
|
| Written by Radiokansel | |||
|
Die uitdaging-sone: "Ek probeer nuwe dinge baasraak". Die gemak-sone: "Ek doen net wat ek weet ek kan." Die rus-sone: "Ek doen nie eers meer wat ek voorheen kon nie." Phillips Brooks het gesê: "Dit is 'n hartseer dag wanneer iemand so absoluut selfvoldaan is met sy lewe, sy gedagtes en sy aksies, dat hy nooit meer die sielsbegeerte ervaar om daardie iets groter te doen, waarvoor hy weet dat hy bestem is nie." Dawid se broers het van sy talente geweet, maar nie een van hulle het vir Koning Saul van hom vertel nie. Skep moed; jy sal die mylpaal sonder hulle haal! "Een van Saul se amptenare sê: 'Ek het gesien dat Isai ...'n seun het wat 'n goeie musikant is...'n dapper vegter...'" (1 Samuel 16:18 NLV). Dawid het nie met sy broers meegeding of gekla oor sy skaapwagterstatus nie. Hy het deurentyd met sy talente gewoeker en sy verhouding met God verdiep, en toe die tyd reg was het God hom bevorder. Berei jouself dus gedurig voor. Bron : Radiokansel
|




Dawid het nie meteens 'n goeie skut geword to Goliat opgedaag het nie; nog minder 'n meester harpspeler toe Koning Saul hom na die paleis toe genooi het nie. Hy het die omslagtige roete van dissipline gevolg. Dawid het geen idee gehad wat sy toekoms sou inhou nie; hy het bloot vreugde en vervulling gevind daarin om sy talente te ontwikkel. Onkundigheid is nie die grootste struikelblok in persoonlike ontwikkeling nie, maar wel die valse illusie van kennis - wanneer jy glo jy het 'gearriveer'. Want dan hou jy op groei, en is dit klaar met jou. In watter sone beweeg jy?