We have 21 guests online

HisWordLogo

010609_FathersDay

Words of Wisdom

A decision is made with the brain. A commitment is made with the heart.
Therefore, a commitment is much deeper and more binding than a decision

Nido Qubein

Inspirational Quote

Attitude is a little thing that makes a big difference.

Inspirational Graphics

Latest Inspirational Graphic

Inspirational

Inspirartional


Gallery Index

Latest Funny Picture

Funny Pictures Funny Pictures

Banner

Latest Comments

Hester
Ek wil net vir jou BAIE dankie se vir al die navorsing, moeite en wat jy ookal doen om al...
Bertus
Baie lekker op jou website gekuier vanoggend . Ek hou baie van jou artikel oor die tiendes...
Brenda
Baie dankie vir die daaglikse inspirasie!
Ansie
Julle web is vir my baie interessant.
Stephen
Excellent stuk oor die Verlore vakansiedag! (articles/4799-verlore-vakansiedag)

Latest Funny Graphic

Latest  Funny Graphics
Latest  Funny Graphics

SMS Wording

Prayer is not to lighten your burden But to strengthen your back. Have faith in God, Faith does not only move mountains, But gives power to climb it.

Funny Quote

You have the right to remain silent. Anything you say will be misquoted, then used against you.

Move
Display 0 | 5 | 10 | 15 Stories

Articles

Topics
Top Story

Faith is letting go

Faith is letting go

A traveller upon a lonely road was set upon by bandits who robbed him of all he had. They then led him...

Jy sal beloon word

Jy sal beloon word

Dr. Tony Campolo skryf: "Ek ken 'n man wat sy geld gebruik om ander mense te help sonder dat hulle ooit...

Proving the Word of God

They bruised his feet with shackles; his neck was put in irons, till what he foretold came to pass, till...

Leer om soos Jesus te leef

Het jy al agtergekom dat Jesus nie bang was vir mislukking nie? Dit is omdat hy nooit eers daaraan gedink...

Abounding Grace

To abound is to have a surplus, an abundance, and extravagant portion. Should the fish in the Pacific...

Om te seëvier terwyl jy sterf van die dors

Go First to God

Die "watertoets"

Pleasing to the Lord

Gee die kollig op

My God Shall Provide

Leer om te berus (2)

Living an Obedience-Based Life

Leer om te berus (1)

Divine Appointments

Move
Display 0 | 5 | 10 | 15 Stories

Inspiring Stories

Topics
Top Story

Please tell me how to spell fix?

Please tell me how to spell fix?

When I was quite young, my father had one of the first telephones in our neighbourhood. I remember the polished, old case...

Papa’s Sermon

Papa’s Sermon

Busy in his study, a minister was preparing his sermon for the coming Sunday. He reached to the shelf at his side for a book,...

The Operation

Having lunch with a group of people, I fell to talking with a surgeon, a very interesting man. “Doctor,” I asked,...

All He Had To Offer

Here is a story, about a nine year old boy who lived in a rural town in Tennessee. His house was in a poor area of the community....

Angel in the classroom

A pastor read a letter from an elementary school teacher who attends East Hill Church. The gist of the letter was as follows:...

Chain Of Love

The Bishop's Gift

Are You A Prisoner of Your Own Making?

Wishes

The Boy with the Low I.Q.

Why The Elephants Don't Run

So, how was your day?

Keep Ticking

Joseph Meister lived

My Cat!

Move
Display 0 | 5 | 10 | 15 Stories

Humor

Topics
Top Story

You Know You Have Had Too Much Coffee When.., She's dead, Jim!

You Know You Have Had Too Much Coffee When.., She's dead, Jim!

You Know You Have Had Too Much Coffee When.. The nurse needs a scientific calculator to take your...

Move
Display 0 | 5 | 10 | 15 Stories

Interesting Facts

Topics
Top Story

Interesting facts #268

Interesting facts #268

Originally, BMW was an airplane engine manufacturer People in parts of Western China put salt in their...

Interesting facts #267

Interesting facts #267

It has been estimated that the fear of the number 13 costs Americans more than $1 billion per year! Beavers...

Interesting facts #266

The fingerprints of koala bears are virtually indistinguishable from those of humans, so much so that...

Interesting facts #265

Penguins can convert salt water into fresh water. The speed of a typical raindrop is 17 miles per hour....

Interesting facts #264

Queen Elizabeth II has a rubber duck in her private bath with an inflatable crown. (Let’s regard this...

Interesting facts # 263

Interesting facts # 262

Interesting facts # 261

Interesting facts # 260

Interesting facts # 259

Interesting facts # 258

Interesting facts # 257

Interesting facts # 256

Interesting facts # 255

Interesting facts # 254

Move
Display 0 | 5 | 10 | 15 Stories

Publications

Topics
Top Story

The world's first skyscrapers

The world's first skyscrapers

Shibam, Yemen Also known as 'the manhattan of the desert', Shibam is said to...

Was van voete dra kragtige boodskap oor

Was van voete dra kragtige boodskap oor

Toe mnr. Adriaan Vlok, minister van polisie in die ou bedeling, voor die Waarheid-en-versoeningskommissie...

Die Psige, Sedes en Die Silwerdoek

Vir die meeste jongmense is films meer werklik as die werklikheid self. Films...

Pierre Spies wil mense hoop gee

PRETORIA. - "Dit gaan nie oor my nie, dit gaan oor die storie wat ek het om...

Christ of the Abyss

Christ of the Abyss refers to a number of bronze sculptures of Jesus Christ submerged...

Die Gardens vs die Paradys

Huilende vroue bid vir hul mans

How Did They Know?

The Living Together Lie

The flipping ship

Krieketheld wil kuier-kuier geld vir teologiestudie insamel

Man Builds Noah's Ark (exact scale given in Bible)

Pharaoh's Drowned Army

Darvaz, “The Door to Hell”

The Silent Screams of Divorced Men

Move
Display 0 | 5 | 10 | 15 Stories

Testimonies

Topics
Top Story

'n Vrou se gebed en dokters staan verbaas.

'n Vrou se gebed en dokters staan verbaas.

'n Verpleeg Suster, van Pretoria Oos Hospitaal het verlede week een  oggend net...

Pastor saved by psalm book

Pastor saved by psalm book

Mauricio Zanes Condori, 38, was trying to talk two thieves out of robbing his church,...

God se beskerming tydens 'n motorbotsing

Ek wil graag getuig van 'n groot wonderwerk wat God in my lewe laat gebeur...

Rugbyspeler kan weer loop ná gebed

BETHLEHEM. - Nadat hy 'n ernstige rugbesering in 'n rugbywedstryd opgedoen het, kon...

‘Jesus het my teruggebring'

GREYTOWN. - "Ek is deur Jesus van die randjie van die dood teruggebring." Foto...

Ou Abraham

Seun gou beter 'danksy gebede'

Hendrik Nel beleef die teenwoordigheid van God

David Funzamo

An interview with Rick Warren

Werkers in laaigraaf gedoop

"Niks is onmoontlik vir my God nie"

Getuienis

Miracles of various kinds

Testimony: Johan en Hetta Prinsloo

Move
Display 0 | 5 | 10 | 15 Stories

Topics

Topics
Top Story

Teenage Drug Abuse

TEENS WITH PROBLEMS: Is My Child a Substance Abuser ...

Striking the Right Balance between Work and Family Life

Striking the Right Balance between Work and Family Life

  According to national studies, the majority of America’s employees believe...

The Power of Praise

Acts 16:23-26 "And when they had laid many stripes upon them, they cast them into...

2 Ways Low Self-Esteem Hinders You

If you answer yes to any of these ten questions, you may be a victim of low self-esteem......

Where did Cain Get His Wife?

In Genesis 4:16 it says, "Then Cain went out from the presence of the Lord, and settled...

Should a Christian date or marry an unbeliever?

God's Plan for Happy Marriage

Restore Your Marriage

Breaking Spiritual Strongholds

The Christian and psychology

The Christian and depression

What does the Bible say about Christian tithing?

Waar pas Tiendes in?

Oom Louis

Oom Louis, my Pa se jongste broer is sy hele lewe lank ‘n karakter. Stories oor wat hy alles gedoen het en die moeilikheid waarin hy gekom het is legendaries. Maar as ek aan hom dink kan ek nie help om die prentjie te sien waar ons een naweek vir hulle gaan kuier het en hy al die kinders opdrag gegee het om enige grys haar op sy kop uit te trek nie.

Ons het soos vlieë om sy kop gewerk, elkeen gewapen met ‘n tweaser. Op die spel was een sent per grys haar. Ek dink my takings vir die dag was 5c!

Geestelik moet ons dieselfde doen, laat die Heilige Gees toe om die tweaser te wees en jou te vorm in die Potterbakker se hande.

Johann

 
Hy verstaan

Ten spyte van die wonderlike voorreg om dag vir dag in die teenwoordigheid van Jesus te kon wees, vou die dissipels se geloof toe Jesus aangestap kom na die bootjie te midde van 'n storm.

Is hulle swakkelinge, het hulle nie ruggraat gehad nie? Daar is seker baie ander vrae wat ons kan vra.

Soveel mense word vandag deur predikers en pastore in 'n skuldgevoel gedompel as hulle geloof hulle in die steek laat. Dapper probeer mense dan 'n front voorhou dat alles eintlik honkie-dorrie is, maar môre, op sy eie, spat die glasskerwe van sy lewe in duisend stukkies.

Geloof word egter gebou deurdat jy die resultate sien. (Die volgende storm sou die dissipels anders hanteer het of hoe?) Jesus se uitkoms ervaar, wanneer jy op die pad terugkyk en sien wat Jesus alles vir jou gedoen het. Nou weer aan die anderkant, om sovêr te kom om te vertrou sal dit nodig wees dat jy in die Woord sal delf, tyd sal spandeer in gebed. Daar waar Sy Gees jou kan sterk maak en opbou, kan vul met moed en nuwe krag om Hom wel te vertrou.

Wie mag die berg van die Here opgaan en wie mag in Sy heiligdom gaan staan? Die een met die meeste geloof? Nee. Die een wie se hande rein is en wie se hart suiwer is, wat alle bedrog vermy en geen vals eed aflê nie. Psm 24:3-4

Jesus kan medelye hê met ons swakheid omrede Hyself aan aardse omstandighede blootgestel was. Wanneer jou bene swik en jou moed begewe jou, weet net dat Jesus jou reeds opgetel het en daar slegs een ry voetspore is; Syne

Johann

 
Sal jy Jesus se Koningkryk beskerm?

JesusCaring"As ek aan 'n Christen dink, dan hoor ek die ewige verwyte: As jy nie vir Jesus aanneem nie, gaan jy hel toe"

Twee meisies het vriende geword in die gym. Die een is 'n Christen, die ander 'n Hindoe.

Die Hindoe meise is aan die woord; "Ek glo aan God en aan Jesus, maar ek wil nie 'n Christen wees nie, want Christene is meer van 'n pyn as 'n vreugde. Ek kan nie wat hulle Sondae bely en die res van die week toepas bymekaar uitbring nie."

"As dit is hoe Christene is, wil ek nooit een wees nie."

Sjoe, my hart word sommer seer toe ek van die gesprek vertel word. Onwillekeurig dink ek aan hoe Jesus hierdie meisie sou hanteer het. Sou Hy ooit gedreig het met die hel? Sou Hy ooit dubbele standaarde gehandhaaf het. Ekskuus, ek bedoel om te sê: "Het Hy ooit so iets gedoen?"

Kom te dink daaraan, ek wil ook nie met sulke Christene geassosieer word nie.

Sondag in die manel, Maandag in die hel...

Om jouself die naam van Christen toe te eien, beteken dat jy 'n volgeling is, 'n dissipel, 'n persoon wat sy eie lewe afgelê en as't ware opgestaan het deur krag en nuwe persoonlikheid van Jesus. Iemand wat strewe om soos Jesus te wees.

Maar wat gaan jy vandag waarskynlik waarneem in jou werksopset. "Christene" wat mekaar beskinder, benadeel, veroordeel, op trap en vertrap, wat nog nie alles nie.

Ek weet ek stretch dit bitter vêr. En ek veralgemeen glad nie. Jy krimp dalk ineen as jy jouself in sulke situasies bevind en jy maar net jou kop laat sak.

Ek wil jou net een ding vra: "Sal jy Jesus se Koningkryk op aarde beskerm en vir enige ander persoon insluitende "Christene" wat oor jou pad kom, soos Jesus wees?

You'll make Him so proud!

Johann

 

CUM Book Reviews

  • 0
  • 1
  • 2
prev
next

The Power of an Ordinary Life

News image

From true-life stories of ordinary people thrust into ex­traordinary circumstances, Hook draws insight and mo­tivation, and calls readers to embrace a new mis­sion in life. Hook investigates the lives of ...

Book Reviews

Read more

Wees 'n dinamiese leier

News image

Wees 'n dinamiese leier bestudeer die proses wat gevolg moet word om 'n bedieningspan te bou wat na aan mekaar is. Dit help lesers ook om elkeen in die span ...

Book Reviews

Read more

Vyf tale van die liefde van kinders

News image

Dr. Gary Chapman het talle paartjies sedert die verskyning van Vyf tale van die liefde gehelp om mekaar se liefdestaal te ontdek en sodoende hulle verhouding te verdiep. Vyf tale ...

Book Reviews

Read more

Is doodgaan vir altyd

News image

Die dood  'n onderwerp waaroor ons nie altyd maklik praat nie. Tog het 'n mens so baie onbeantwoorde vrae daaroor. As grootmense soveel onsekerheid rondom die dood ervaar, hoeveel te ...

Book Reviews

Read more

The 4:8 Principle

News image

Whether readers are facing a high or low point in their lives, The 4:8 Principle can help them experience joy by design - God's design. In Philippians 4:8, the apostle Paul ...

Book Reviews

Read more

Waag dit om lief te hê

News image

Julle huweliksbeloftes het in duisend skerwe gespat. Julle het nie meer respek vir mekaar nie. Is herstel moontlik? Waag dit om lief te hê! sal julle huwelik ingrypend verander. Kies ...

Book Reviews

Read more
More in: Book Reviews